A model to revitalise teacher competence

View/ Open
Date
2009Author
Williams, Evelyn
Olivier, Tilla
Pienaar, Christo
Metadata
Show full item recordAbstract
English: South African education focuses on providing equal educational opportunities for
all learners by way of inclusive education. This article attempts to address teachers’
feelings of incompetence by developing a model to revitalise competence in
teachers. The model is based on the teachers’ affirmation that they were unable to
efficiently implement the required educational change of including all learners in
their inclusive classrooms within mainstream education. A qualitative approach,
within a theory-generative design, was applied in this study. The article only describes
the second phase of the project, namely that of designing a model (based
on the findings of phase one), with the aim of empowering teachers to work more
efficiently in inclusive classrooms. Afrikaans: Die Suid-Afrikaanse onderwys fokus op die daarstelling van gelyke opvoedkundige
geleenthede vir almal, by wyse van inklusiewe onderwys. Hierdie artikel wil onderwysers
se gevoel van onbevoegdheid aan die orde stel deur die ontwikkeling van ’n
model om onderwysers se bevoegdheid te verhoog. Die model is gegrond op die
onderwysers se versekering dat hulle nie oor die vermoë beskik om die vereiste onderwysveranderinge
en die insluiting van alle leerders in hulle inklusiewe klaskamers
in die hoofstroom onderwys te kan implementeer nie. ’n Kwalitatiewe benadering,
binne ’n teorie-generatiewe ontwerp, is in die ondersoek aangewend. Die artikel beskryf
slegs die tweede fase van die projek, naamlik van die modelontwerp (gebaseer
op die bevindinge van die eerste fase), met die doel om onderwysers te bemagtig om
meer doeltreffend in inklusiewe klaskamers te kan onderrig.