The protection of prisoners’ rights to health care services in South African law: is it adequate?
Abstract
English: A recent newspaper article1 depicted a dismal picture of the situation behind the walls of
the largest prison in the Southern hemisphere. It was revealed that at least four prisoners
die of HIV/AIDS at Westville Prison every month because the Department of Correctional
Services does not have the resources to provide treatment. In terms of Section 35(2)(e)
of the South African Constitution prisoners are entitled to medical treatment at state
expense, dependant of course on the availability of resources. The issue of the availability
of resources has seen a barrage of case law being brought to the fore challenging
section 35(2) (e). This article examines some of these cases and also attempts to shed
light on the plight of prisoners in accessing their rights to health care services. Afrikaans: ’n Onlangse koerantartikel beeld ’n somber prentjie uit van die situasie agter die mure
van die grootste gevangenis in die Suidelike halfrond. Dit is aan die lig gebring dat ten
minste vier gevangenes elke maand by die Westville gevangenis aan MIV/VIGS doodgaan,
omdat die Departement van Korrektiewe Dienste nie die bronne het om mediese behandeling
te verskaf nie. In terme van Artikel 35(2)(e) van die Suid-Afrikaanse Grondwet is gevangenes
geregtig op mediese behandeling op staatsonkoste, afhangende natuurlik van die staat
se bronne. Die kwessie van die beskikbaarheid van bronne het ’n spervuur van sake
reg na vore gebring wat ’n uitdaging rig teen Artikel 35(2)(e). Hierdie artikel ondersoek
sommige van hierdie sake en probeer ook lig werp op die nood van gevangenes om
toegang te verkry tot hulle reg tot gesondheidsorgdienste.