Puo le demokrasi
Abstract
English: The concept of democracy places the power to choose in the hands of the majority of
a country’s voters over the age of eighteen and of sound mental health. Inherent in
ideal democratic choices is a proper grasp of the issues on which decisions have to be
taken, followed by the exercising of choices. A democratic choice is well-nigh
impossible if the voter is confronted with issues couched in a language which he is
unable to decode. In South Africa, ideal democracy, inclusive of the majority of
citizens, will only begin to emerge when (and if) African languages are used across
the entire political landscape. Sesotho: Le ha e le hore demokrasi e fana ka matla a boikgethelo bathong bohle ba ka hodimo
ho dilemo tse leshome le metso e robedi, mme ba bile ba phetse hantle kelellong,
tabataba ke hore boikgethelo ba sebele ha bo ka ke ba eba teng ha eba tseo ho
lokelwang ho kgethwa ho tsona di sa utlwisiswe ke ba lokelang ho kgetha ho tsona
hobane di phuthetswe ka puo e kubutehileng ho baamehi. Afrika Borwa, demokrasi
ya sebele e akaretsang bongata ba baahi, e ka ba teng ha feela dipuo tsa Maafrika le
tsona di sebediswa mapatlelong ohle a dipolotiki. Afrikaans: Die begrip van demokrasie plaas die besluitnemingsmag in die hande van die meerderheid
van die kiesers wat ouer as agtien jaar is en wie se geestesgesondheid nie
bevraagteken kan word nie. ’n Inherente aspek van ideale demokratiese keuses is ’n
behoorlike begrip van kwessies waaroor besluite geneem moet word; hierna volg die
uitoefening van daardie keuses. ’n Demokratiese keuse is haas onmoontlik indien die
kieser gekonfronteer word met kwessies wat verskuil gaan in ‘n taal wat hy/sy nie
kan dekodeer nie. In Suid-Afrika sal ’n ideale demokrasie, wat die meerderheid burgers
insluit, slegs te voorskyn kan tree wanneer (en indien) die Afrikatale oor die hele
politieke spektrum gebruik word.