Harmonising user needs with reporting requirements of close corporations
Abstract
English: The Close Corporations Act requires that the annual financial statements of close
corporations must, in conformity with generally accepted accounting practice appropriate
to the business of the corporation, fairly present the state of affairs of the corporation at
the end of the financial year concerned, and the results of its operations for that year.
According to generally accepted accounting practice, the objective of financial statements
is to provide useful information about the enterprise to the primary user groups of the
financial statements, independent of the size of the entity. The primary user groups of
the financial statements of close corporations are the members, SARS and bankers.
The recognition, measurement and disclosure requirements contained in the Statements
of GAAP do not give rise to cost-effective and useful information being provided to the
users of financial statements of close corporations and other small entities, because these
users do not require the extensive information provided in general purpose financial
statements. Consequently, an accounting standard is required to differentiate between
general and limited purpose financial statements.
In South Africa, the Limited Purpose Financial Reporting Standards (LPFRS) were
developed. The modifications stipulated in this LPFRS mainly relate to the disclosure
requirements that were reduced, with only a few alternatives allowed to the recognition
and measurement criteria relating to deferred tax and financial instruments. These
developments may not be sufficient enough for the purposes of close corporations.
Accordingly, the study recommends that a formal, separate set of simplified differential
reporting standards be developed for the purpose of close corporations. To be
acceptable, the reporting method should meet most of the information needs of the users
of the financial statements of close corporations and other small entities, and
simultaneously provide cost-effective information that is a fair presentation of the results, taking into consideration the additional costs that may result from adopting differential
reporting standards. Afrikaans: Die Wet op Beslote Korporasies vereis dat die finansiële state van beslote korporasies in
ooreenstemming met algemene aanvaarde rekeningkundige praktyk, geskik vir die
besigheid van die korporasie, ‘n getroue weergawe moet wees van die stand van sake van
die korporasie aan die einde van die finansiële jaar ter sprake en die resultate van die
besigheid vir daardie jaar.
Die doel van finansiële state volgens algemene aanvaarde rekeningkundige praktyk, is om
bruikbare inligting oor die entiteit aan die primêre gebruikers van die finansiële state te
verskaf, ongeag die grootte van die entiteit. Die primêre gebuikers van die finansiële state
van beslote korporasies is die lede, SARS en banke.
Die erkenning, meting- en openbaarmakingsvereistes soos vervat in die Standpunte van
Algemene Aanvaarde Rekeningkunde Praktyk (AARP), verskaf nie koste-effektiewe en
bruikbare inligting aan die gebruikers van die finansiële state van beslote korporasies en
ander klein entiteite nie, aangesien die gebruikers nie die uitgebreide inligting soos verskaf
deur algemene doel finasiële state, vereis nie. Gevolglik word ‘n rekeningkundige
standaard vereis wat onderskei tussen algemene en beperkte doel finanisiële state.
In Suid-Afrika is die Beperkte Doel Finansiële Verslagdoening Standaarde ontwikkel. Die
modifikasies uiteengesit in hierdie Beperkte Doel Finansiële Verslagdoening Standaarde
hou hoofsaaklik verband met die openbaarmakingsvereistes wat verminder is, met slegs
beperkte alternatiewe toegelaat rakende die erkenning- en metingsvereistes, wat verband
hou met uitgestelde belasting en finansiële instrumente. Hierdie ontwikkelinge mag dalk
nie voldoende wees vir die doel van beslote korporasies nie.
Gevolglik beveel hierdie studie aan dat ‘n formele, afsonderlike stel vereenvoudigde
standaarde ontwikkel word vir die doel van beslote korporasies. Om aanvaarbaar te wees
moet die verslagdoeningsmetode aan die meeste van die inligtings behoeftes van die gebruikers van die finansiële state van beslote korporasies en ander klein entiteite voldoen
en terselfdertyd koste-effektiewe inligting verskaf wat ‘n redelike weergawe is van die
resultate van die entiteit, met inagneming van die addisionele koste wat mag voortspruit
uit die toepassing van diverensiële verslagdoening standaarde.