Show simple item record

dc.contributor.advisorLinde, G. F.
dc.contributor.authorRademan, Wiehahn Bernard
dc.date.accessioned2018-01-16T07:32:52Z
dc.date.available2018-01-16T07:32:52Z
dc.date.issued1988-03
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/7614
dc.description.abstractAfrikaans: Die moontlike positiewe terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies op 'n kind met dissiplinêre probleme, is bestudeer by wyse van 'n enkeIproefpersoonondersoek . Vorige soortgelyke navorsing deur Levine (1980) het as grondslag gedien vir die onderhawige studie. Die aard van dissiplinêre probleme en behandelingsprosedures verwant aan indirekte suggesties, is kortliks ondersoek. Daarna is die terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies by wyse van 'n meervoud ige basislynontwerp oor drie vorme van teikengedrag by 'n enkele proefpersoon vasgestel. In die onderhawige studie is daar met sekerheid bepaal dat indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies wel 'n positiewe terapeutiese effek op 'n kind met dissiplinêre probleme gehad het.af
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectChild psychotherapyen_ZA
dc.subjectDiscipline of childrenen_ZA
dc.subjectTherapeutics, Suggestiveen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 1988en_ZA
dc.titleIndirekte suggesties as behandelingsprosedure by 'n kind met dissiplinêre probleme: 'n enkelproefpersoonondersoekaf
dc.typeDissertationen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record