Recent Submissions

  • Suid-Afrika se vlootmagte 1922-2012 

    Wessels, Andre (SUN MeDIA Bloemfontein (SUN PReSS imprint), 2017-12)
    Afrikaans: Suid-Afrika, met drie landsgrense deur see omsoom en ’n kuslyn van ongeveer 2 800 km, is ’n maritieme moondheid. Die Suid-Afrikaanse vlootmagte vorm uiteraard ’n belangrike deel van dié land se gewapende magte ...