dc.contributor.advisor | Vermeulen, D. | |
dc.contributor.author | Van Coller, André Abel | |
dc.date.accessioned | 2017-11-10T08:01:19Z | |
dc.date.available | 2017-11-10T08:01:19Z | |
dc.date.issued | 2013-05 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/7467 | |
dc.description.abstract | English: Australasian, European, Canadian and American geo-environmental specialists
have long been involved with pit lake studies in the physical processes and
dynamics as well as the geochemical aspects of these mitigation methods and
events. The use of pit flooding as an environmental post-closure option has
however been studied and used to a limited extent in Southern Africa and Africa to
a whole, with some recorded cases mostly being by accident rather than a
planned mitigation. This document is a written paper on a hydrogeochemical
investigation on the feasibility of flooding an open pit platinum mine in the
Bushveld Igneous Complex as a post-closure mitigation option.
Various data sets and sources were compiled and processed and served as input
data into a hydrogeochemical model of the expected impacts on the conceptual
meromictic pit lake environment. Weathering and speciation models allowed the
evaluation of the current system with thermodynamic and chemical reaction
processes leading to the hydrochemical composition of the groundwater as we
observe it in the field. Furthermore transient mixing simulations between
groundwater, surface water and rain water was allowed to occur under various
reducing and evaporative conditions. The modelled lake chemistry was then
evaluated against recreational, agricultural and domestic water use standards to
investigate the feasibility of the lake to be used post-closure.
Final recommendations and mitigation methods were proposed with the flooding
of the open pit as a post-closure option declared feasible. A final deliverable of
the study was a system thinking and modelling template for hydrogeochemical
modelling in various scenarios to guide other scientist through the process of
modelling fluid-rock, fluid-waste and fluid-fluid interaction. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Australasiese, Europese, Amerikaanse en Kanadese Geo-omgewingswetenskap
spesialiste is al lank betrokke by put meer studies met navorsing op die fisiese
prosesse en dinamika asook die geochemiese aspekte van hierdie omgewings
versagtende metodes en gebeure. Die gebruik van put oorstromings en vloede as
n omgewings post-operasionele opsie word egter min nagevors en ook gebruik tot
n beperkte mate in Suider-Afrika en Afrika tot n geheel, met n paar opgetekende
gevalle meestal per toeval eerder as n beplande versagtings metode. Hierdie
dokument is n skriftelike opstel van n hidrogeochemiese ondersoek na die
haalbaarheid van die oorstroming van n oopgroef-platinummyn in die Bosveld
Stollings Kompleks as n post-operasionele omgewings versagtings opsie.
191
Verskeie datastelle en bronne is saamgestel en verwerk en het gedien as invoer
data in n hidrogeochemiese model van die verwagte impak op die konseptueie put
meer omgewing. Verwering en spesiasie modelle het toegelaat dat die huidige
stelsel bestudeer kan word met termodinamiese en chemiese reaksie wat lei tot
die hidrochemiese samestelling van die grondwater soos ons dit in die veld
waarneem. Verdere meng simulasies tussen grondwater, oppervlakwater en reën
water is toegelaat om plaas te vind onder verskillende vermindering en
verdamping voorwaardes om die put meer water chemie te simuleer. Die
gemodelleerde meer chemie is toe geëvalueer teen ontspannings-, landbou-en
huishoudelike watergebruik standaarde om die haalbaarheid van die meer postsluiting
as water bron te kan klasifiseer.
Finale aanbevelings en versagtende metodes is voorgestel met die oorstroming
van die oop put as n post-operasionele omgewings opsie as haalbaar verklaar. N
finale doel en produk van die studie was n stelsel denk wyse en modellering gids
vir hidrogeochemiese modellering in verskeie scenarios en dus ander
wetenskaplike te kan lei deur die prosesse van hierdie tipe modellering. | af |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Groundwater -- Pollution | en_ZA |
dc.subject | Mine water -- Analysis | en_ZA |
dc.subject | Water chemistry | en_ZA |
dc.subject | Geochemical modeling | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M.Sc. (Geohydrology))--University of the Free State, 2013 | en_ZA |
dc.title | Open pit flooding as a post-closure option: a geochemical approach | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |