A socio-educational evaluation of the pre-school initiatives in the Nongoma District of KwaZulu Natal
Abstract
English: This research presents a socia-educational evaluation of the pre-school
initiatives in the Nongoma district of KwaZulu-Natal.
The researcher is of the opinion that socio-educatienat environmental factors in
the rural areas do not support the successful implementation of pre-schooling
initiatives.
The historical background, in this research highlights certain social
environmental factors in the rural areas. These factors translate into the school
situation and consequently influence the educational effort. The literature
review has shown that these factors can positively or negatively affect the
educational efforts including the pre-school initiatives.
The responses of the emperical research revealed that on the social scene,
societal living conditions characterised by poverty, low educational attainments
by the parents, ignorance of pre-school benefits, and poor communication
channels across the social spectrum limit parental participation in a meaningful
and far-reaching way. This research indicates that the educators in the rural areas of KwaZulu-Natal
lack adequate skills needed to effectively handle pre-schooling in the
management domain as well as in the classroom situation. Educators do not
receive sustained support from the Education Department, as well as from the
iziphathimandla (i.e. people in authority such as inkosi of the tribe, or the
induna of an area). Remoteness of the rural areas from the urban areas and
the lack of resources further complicate problems experienced by the rural
teachers, and may negatively affect school initiatives, including pre-schooling.
In the light of the findings, this research recommends that the socio-educational
problems surrounding pre-school initiatives be addressed in the following way:
education stakeholders are urged to encourage community participation in
school initiatives, as well as stress governmental equitable distribution of
available educational resources. Afrikaans: Hierdie ondersoek gee 'n sosio-opvoedkundige evaluering van die
voorskoolse inisiatiewe in die Nongoma distrik van KwaZulu-Natal.
Die navorser is van mening dat sosio-opvoedkundige omgewingsfaktore in
die plattelandse gebiede nie 'n ondersteunende bydrae lewer tot die
suksesvolle implementering van voorskoolse inisiatiewe nie.
Die historiese agtergrond van hierdie navorsing het die aandag gevestig op
sekere sosiale omgewingsfaktore in die plattelandse gebiede. Hierdie
faktore is verwant aan die skoolsituasie en het gevolglik 'n uitwerking op die
opvoedkundige taak. Die literatuurstudie het getoon dat hierdie faktore die
opvoedkundige taak, wat voorskoolse inisiatiewe insluit, positief of negatief
kan beïnvloed.
Die response van die empiriese ondersoek het aangetoon dat wat die
sosiale omgewing betref, lewensomstandighede gekenmerk word deur
armoede, die lae opvoedkundige peil van ouers, onkunde betreffende die
voordele van voorskoolse onderrig en swak kommunikasiekanale dwarsoor
die sosiale spektrum, sodat betekenisvolle en doeltreffende deelname deur
ouers beperk word. Die navorsing het ook aangetoon dat die opvoedkundiges in die
plattelandse gebiede op beide bestuursvlak en in die klaskamersituasie, nie
oor voldoende vaardighede beskik om voorskoolse onderrig te hanteer nie.
Opvoedkundiges kry nie behoorlike ondersteuning van die Department van
Onderwys, of die iziphafhimandla (gesaghebbendes in the gemeenskap)
nie. Die afgeleë plattelandse gebiede en die tekort aan hulpbronne dra by
tot die probleem wat deur plattelandse onderwysers ondervind word, en
mag skoolinisiatiewe, insluitend voorskoolse aktiwiteite, nadelig beïnvloed.
In die lig van die bevindinge, word aanbeveel dat die sosio-opvoedkundige
probleme wat met voorskoolse inisiatiewe ondervind word, aangespreek
word deur onder andere, die volgende: Opvoedkundige rolspelers moet
aangemoedig word om die gemeenskap te beinvloed om deel te neem aan
gemeenskaplike skool inisiatiewe, asook om te beklemtoon dat
staatsverdeling van beskikbare opvoedkundige hulpbronne, onpartydig
moet geskied.