Transfer and adoption of technology: the case of sheep and goat farmers in Qwaqwa
Abstract
English: It is evident from the literature studied that very little is known about the characteristics and farm
level factors (predictors) contributing to or affecting the adoption of livestock veterinary
technologies of small ruminant (sheep and goat) farmers in former homelands and rural areas of
South Africa. This study contributes by identifying and evaluating critical factors (variables) that
predict the transfer, adoption and utilisation of livestock veterinary technologies by small ruminant
farmers in Qwaqwa, a former homeland of South Africa.
A wide selection of variables had to be tested in this study due to the absence of previous studies.
Logit and multinomial logit models are used to select predictors of adoption of five different
livestock veterinary technologies. Of the 34 possible predictors, 20 were selected in one or more
of the seven different logit models.
The suspension of veterinary surgeon services provided by the government at sheering sheds and
farmer days before 1994, contributed to an increase in the costs of services, inputs and information.
Together with the deterioration of infrastructure and institutions, this caused a collapse of the
livestock veterinary technology transfer process in Qwaqwa. Farmers who want to adopt this
technology (potential adopters), cannot do so because it became too expensive (increased
transaction costs). When the assumption of elastic supply of services or inputs, and increased
transport costs due to the farm's location is violated (traditional definition of adoption - potential
adopters grouped with non-adopters), potentially misleading conclusions can be made regarding the significance of variables (predictors) which contribute to technology adoption. It is for this reason
that an adapted definition of adoption (potential adopters grouped with adopters) should be used
in future research.
The results of medication technology indicate that grouping of livestock medication is essential
if research on the characteristics of farmers using these technologies have to be estimated. The fact
that former homeland farmers react on what they see when it comes to usage of veterinary
medication technologies, making it more likely for them to adopt therapeutic medication for
treatment (external, internal remedies and antibiotics) rather than prophylactic medication for
prevention (vaccines), is evident throughout this study. Vaccine technology showed the lowest
adoption level of the four medication groups studied.
The high adoption rates of external parasite remedies (no non-adopters) and internal parasite
remedies (two non-adopters) confirm this conclusion. However, there is a severe lack of basic
knowledge amongst farmers on the correct application of these remedies as the majority (86%) of
the farmers applied these remedies incorrectly. The most important predictors of the adoption of
antibiotics is access to roads. This medication technology is urgently needed when an animal is sick
and access to roads decreases the cost of obtaining the drug.
Small ruminant farmers in this study tend not to be full adopters of all the different livestock
veterinary technologies simultaneously. The fact that only 20 per cent of the farmers
were adopters of veterinary surgeon services as well as full adopters of external parasite remedies
and partial adopters of internal parasite remedies, antibiotics and vaccines, confirms this
conclusion.
The efficiency of the present extension services in Qwaqwa on veterinary livestock technologies is
very poor. Extension visits did not emerge as a significant predictor of adoption of any of the
livestock veterinary technologies. The reappointment of a state veterinary surgeon, the retraining
of inexperienced extension officers, the improvement of infrastructure and the development of
farmer-to-farmer extension programmes, using the sheering association chair persons and
young, educated and progressive farmers, must receive the highest priority in agricultural policymaking.
The implementation of an affordable minimum herd health prophylactic package can
contribute to the correct adoption of medication technologies resulting in higher farming efficiency,
better profits and contribute to the alleviation of poverty of former homelands and rural areas of
South Africa. Afrikaans: Uit die literatuur wat in hierdie studie bestudeer is, is dit duidelik dat baie min bekend is oor die
karaktertrekke en plaasvlakfaktore (voorspellers) wat bydra of 'n effek het op die aanvaarding van
lewendehawe- veterinêre tegnologieë deur kleinveeboere in die voormalige tuislande en plattelandse
areas in Suid-Afrika. Hierdie studie lewer 'n bydrae tot die identifisering en evaluering van kritiese
faktore (veranderlikes) wat die oordraging, aanvaarding en gebruik van lewendehawe- veterinêre
tegnologieë by kleinveeboere in Qwaqwa, 'n voormalige tuisland van Suid-Afrika, voorspel.
'n Wye verskeidenheid veranderlikes moes in hierdie studie gebruik word as gevolg van die
afwesigheid van vorige studies oor hierdie onderwerp. Logit- en multinomiale logit-modelle is
gebruik om die voorspellers van aanvaarding van vyf verskillende groepe van lewendehaweveterinêre
tegnologieë te selekteer. Van die 34 moontlike voorspellers, is 20 in een ofmeer van die
sewe verskillende logit-modelle geselekteer.
Die opskorting van veeartsenykundige dienste wat tot 1994 deur die regering by skeerskure en
boeredae voorsien is, het daartoe bygedra dat die koste van hierdie dienste, insette en inligting
gestyg het. Tesame hiermee het die verval in die infrastruktuur en instellings aanleiding gegee tot
'n totale verval in die oordragingsproses van lewendehawe- veterinêre tegnologieë in Qwaqwa. Dit
het meegebring dat boere wat hierdie tegnologie graag sou wou aanvaar (potensiële aanvaarders)
dit nie kan doen nie omdat dit onbekostigbaar geword het as gevolg van verhoogde transaksiekoste.
Wanneer die aanname van 'n elastiese aanbod van dienste of insette, asook verhoogde vervoerkoste
as gevolg van die ligging van die plaas, verbreek word (tradisionele definisie - potensiële
aanvaarders gegroepeer saam met nie-aanvaarders), kan potensieel misleidende gevolgtrekkings
gemaak word ten opsigte van die betekenisvolheid van veranderlikes (voorspellers) wat In bydrae
lewer tot tegnologie-aanvaarding. Dit is as gevolg van hierdie rede dat die aangepaste definisie van
aanvaarding (potensiële aanvaarders gegroepeer saam met aanvaarders) in toekomstige navorsing
gebruik behoort te word.
Die resultate oor die medikasietegnologieë dui aan dat die groepering van lewendehawe-medikasie
noodsaaklik is wanneer navorsing gedoen word om die karaktertrekke van boere wat hierdie
tegnologieë gebruik, te voorspel. Die feit dat voormalige tuislandboere reageer op wat hulle sien
(waarneem) wanneer dit kom by die gebruik van veterinêre medikasietegnologieë, gee aanleiding
daartoe dat hulle eerder terapeutiese medikasie vir behandeling (eksterne en interne doseerrniddels
en antibiotika) gebruik as profilaktiese medikasie vir voorkoming (entstowwe), het deurgaans in die
studie voorgekom. Entstoftegnologieë het die laagste aanvaardingsvlak van die vier
medikasiegroepe wat bestudeer is, gehad.
Die hoë aanvaardingskoerse van eksterne parasietdoseermiddels (geen nie-aanvaarders) en interne
parasietdoseermiddels (twee nie-aanvaarders) bevestig hierdie gevolgtrekking. Daar is egter In
nypende tekort aan basiese kennis onder die kleinveeboere ten opsigte van die korrekte aanwending
van hierdie doseerrniddels omdat die meerderheid (86%) van die boere dit nie korrek gebruik nie.
Die belangrikste voorspeller van die aanvaarding van antibiotika is "toegang tot paaie".
Antibiotika word dringend benodig wanneer lewendehawe reeds siek is en toegang tot paaie verlaag
die koste om hierdie medikasie te verkry.
Kleinveeboere in hierdie studie neig om nie gelyktydig volledige aanvaarders van al die verskillende
lewendehawe- veterinêre tegnologieë te wees nie. Die feit dat slegs 20 persent van die boere
aanvaarders van veeartsenykundige dienste asook volledige aanvaarders van eksterne
parasietdoseerrniddels en gedeeltelike aanvaarders van interne parasietdoseermiddels, antibiotika
en entstowwe is, bevestig hierdie gevolgtrekking.
Die effektiwiteit van die huidige voorligtingdienste van veterinêre tegnologieë in Qwaqwa is uiters
laag. Besoeke deur voorligters aan boere is nêrens as In betekenisvolle voorspeller van aanvaarding
by enige van die lewendehawe- veterinêre tegnologieë geïdentifiseer nie. Die heraanstelling van In
staatsveearts, die heropleiding van onervare voorligtingsbeamptes, die verbetering van die
infrastruktuur en die ontwikkeling van boer-tot-boer voorligtingsprogramme in Qwaqwa deur
gebruik te maak van die skeerassosiasievoorsitters en jong, opgeleide en progressiewe boere,
behoort die hoogste prioriteit van landboubeleidmakers te geniet. Die implementering van In
bekostigbare minimum kuddegesondheidsprofilaktiese pakket kan bydra tot die korrekte aanvaarding
van medikasietegnologieë wat op sy beurt aanleiding behoort te gee tot hoër boerdery-effektiwiteit,
beter winste en ook In bydrae te lewer tot die opheffing van armoede in die voormalige tuislande
en plattelandse gebiede van Suid-Afrika.
Related items
Showing items related by title, author, creator and subject.
-
Mainstreaming small-scale farmers in Qwaqwa, Free State Province, South Africa
Koatla, Thabiso Andries Benedict (University of the Free State, 2012-04)English: Small-scale farming has always been heavily debated within the agricultural sector all over the world, and Qwaqwa farmers are no exceptions, because they are constantly faced by numerous challenges. Prior to the ... -
Characterization of macro- and micro-invertebrates and assessment of water quality in dams and rivers of Qwaqwa
Motholo, Lisemelo Francina (University of the Free State (Qwaqwa Campus), 2016)This study was aimed at assessing water quality status and documentation of waterborne invertebrate organisms in freshwaters (rivers and dams) of Qwaqwa area of Maluti-A-Phofung municipality. Water samples were collected ... -
Socio-economic implications for teachers retrenched in Qwaqwa, 1996 - 1999
Phakisi, Lehlomela Stanley (University of the Free State (Qwaqwa Campus), 2005-03)The purpose of this research was to investigate the socio - economic effects of teacher retrenchments in Qwaqwa - Free State. The administration of the survey method generated information that was analysed using both ...