Show simple item record

dc.contributor.advisorStrauss, P. J.
dc.contributor.authorCornellissen, Erich
dc.date.accessioned2015-07-29T06:13:29Z
dc.date.available2015-07-29T06:13:29Z
dc.date.issued2013-10
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/721
dc.description.abstractEnglish: For the past 25 years the DRC has been battling with accepting the Belhar Confession as a forth confession. Although the General Synod had already admitted in 1990 that the contents of the BC was not in any way contrary to the Three Forms of Unity, it was unwilling to accept it as a forth confession. Pressure from within and from outside however forced the DRC in 2004 to reconsider its initial decision. In an effort to appease dissatisfied individuals and factions a more lenient stance was adopted whereby ministers, congregations and individual members would in future be allowed to decide for themselves whether they want to accept or reject the Belhar Confession. Because there was no total or final acceptance or rejection of the BC by the DRC, the two opposing inside the DRC continues there struggle for domination. Both parties feel they have strong cases, but who is in the right. This script is an effort to find the eluding answer by way of a critical dialogue between the two opposing parties. Seated around a table representatives of both parties argue their case for the acceptance or rejection of the BC as a forth confession. In order for the discussion not to be sidetracked an agenda stipulating key issues will be adhered to. The main objective of the dialogue will be to ascertain whether the BC is truly a confession, and even more so, whether it is a reformed confession. The upset caused by the BC in the DRC rages on. Hopefully opposing parties will soon be able to reach a compromise. As long as there is Apartheid in the Church there can be no peace.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die gesprek rondom die aanvaarding van die Belydenis van Belhar vorm ’n tema wat reeds vir ongeveer vyf en twintig jaar in die NG Kerk teenwoordig is. Aanvanklik, in 1990, het die Algemene Sinode gemeld dat alhoewel die inhoud van Belhar geensins in stryd is met die Drie Formuliere van Eenheid nie, is die NGK nie bereid om hierdie belydenis as vierde belydenisskrif te aanvaar nie. Hierdie sou egter nie die laaste keer wees wat Belhar in die NGK bespreek sou word nie. Weens toenemende polarisasie in die NGK rondom die aanvaarding van die Belydenis van Belhar het die Algemene Sinode van 2004 sy voormalige besluit aangepas vanaf ’n algehele afkeuring na ’n sogenaamde “ruim huis”-benadering. Volgens hierdie nuwe besluit sou leraars, gemeentes en lidmate voortaan self kon kies of hulle die belydenis wil aanvaar al dan nie. Sou dit die boek aangaande Belhar toemaak in die NGK? – Geensins! Die gevolg van laasgenoemde sinodale - besluit is dat daar tans twee aparte groepe in die NGK teenwoordig is nl. die sogenaamde voorstanders en teenstanders van die Belydenis van Belhar. Elke groep het sy eie redes waarom Belhar aanvaar moet word binne die NGK al dan nie. Die vraag is: Wie is reg en wie is verkeerd? In hierdie verhandeling word daar antwoorde op hierdie vraag gesoek. Die metode waarvolgens te werk gegaan word, is dié van ’n kritiese dialoog. Verbeel u terwyl u hierdie M-verhandeling deurlees, dat daar ’n groot denkbeeldige tafel voor u is en dat beide die voorstanders en teenstanders van die Belydenis van Belhar om hierdie denkbeeldige tafel teenwoordig is. Deur die verloop van hierdie kritiese dialoog sal elke individu van beide groepe toegelaat word om vrylik sy of haar opinie en standpunt rondom die Belydenis van Belhar weer te gee. Op hierdie manier sal ’n mens via die kritiese dialoog beide groepe se standpunte duidelik kan aanhoor. So sal daar moontlik makliker ’n finale antwoord op die groot vraag verkry kan word. Natuurlik moet hierdie kritiese dialoog by wyse van een of ander agenda geskied sodat gesprekke sentraal om die kernaspekte sal bly en daar nie geleenthede vir afdwaling geskep word nie. Die aspekte wat binne hierdie gesprek as riglyn sal dien, handel oor daardie aspekte waaraan ’n belydenisskrif moet voldoen sodat dit as ’n belydenisskrif, en spesifiek in hierdie geval, as ’n Gereformeerde Belydenisskrif aanvaar kan word. Is daar ’n moontlike konsensus-besluit aangaande Belhar in die pyplyn? Die ontwrigting wat Belhar tans in die NGK veroorsaak kan nie so bly voortgaan nie. Êrens moet daar na ’n kant toe beweeg word en besluite geneem word. Hierdie “apartheid”/verdeeldheid binne die NGK moet einde kry! Vrede moet geskied.
dc.language.isoaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Th. Ecclesiocology))--University of the Free State, 2013en_ZA
dc.subjectBelhar confessionen_ZA
dc.subjectReformed Church -- Creedsen_ZA
dc.subjectApartheid -- Religious aspects -- Reformed Churchen_ZA
dc.subjectUniting Reformed Church in Southern Africaen_ZA
dc.subjectDutch Reformed Missionary Churchen_ZA
dc.subjectDutch Reformed Churchen_ZA
dc.subjectWorld Alliance of Reformed Churchesen_ZA
dc.subjectAfricaen_ZA
dc.subjectCritical dialogueen_ZA
dc.subjectProponents and opponents of Belharen_ZA
dc.subjectChurch reunificationen_ZA
dc.titleDie debat rondom die Belhar-belydenis: 'n studie van argumenteen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record