• Login
    View Item 
    •   KovsieScholar Home
    • KovsieJournals
    • Acta Academica
    • AA 2003 Volume 35 Issue 1
    • View Item
    •   KovsieScholar Home
    • KovsieJournals
    • Acta Academica
    • AA 2003 Volume 35 Issue 1
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Serieuse selfstandige soeker: C M van den Heever (1902-1957)

    Thumbnail
    View/Open
    academ_v35_n2_a1.pdf (104.2Kb)
    Date
    2004
    Author
    Kapp, Pieter
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    English: The Afrikaans poet and author C M van den Heever was the first professor of Afrikaans and Dutch at the University of the Witwatersrand. During the term of his appointment (1933-1957) he played a key role in the development of Afrikaans cultural life in Johannesburg and in interpreting events and developments in the fields of literature and cultural politics. He was a dedicated supporter of close ties between the Dutch, Flemish and Afrikaans cultures. He strongly approved Prime Minister J B M Hertzog’s policy of reconciliation between Afrikaans- and Englishspeaking South Africans and criticised the cultural politics of many leading Afrikaansand English-speaking South Africans of his day. He is generally regarded as the first writer of the Thirties generation, although his work did not develop along the lines that later became typical of the Dertigers. In some ways he was a forerunner of N P van Wyk Louw’s ideas on the role of Afrikaner intellectuals, the importance of critical thought and the need for a liberal Afrikaner nationalism.
     
    Afrikaans: Die Afrikaanse skrywer en digter C M van den Heever was die eerste professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Gedurende die duur van sy aanstelling (1933-1957) het hy ’n belangrike rol in die ontwikkeling van die Afrikaanse kultuurlewe in Johannesburg en in die vertolking van gebeure en ontwikkelinge in die literatuur en in die kultuurpolitiek gespeel. Hy was ’n toegewyde ondersteuner van noue kultuurbande tussen Nederland, Vlaandere en die Afrikaanse wêreld. Hy was ’n sterk ondersteuner van generaal J B M Hertzog se beleid van versoening tussen Afrikaans- en Engelssprekendes en ’n kritikus van die kultuurpolitiek van sommige leidende Suid-Afrikaners van sy tyd, Afrikaans- én Engelssprekend. Hy word oor die algemeen as die eerste Dertiger beskou, hoewel sy latere ontwikkeling nie tipies van die Dertigers is nie. In sommige van sy kultuurbeskouinge was hy ’n voorloper van N P van Wyk Louw, veral oor die rol van Afrikaanse intellektueles, oor die belangrikheid van kritiese denke en ten opsigte van sy pleidooie vir ’n liberale Afrikanernasionalisme.
     
    URI
    http://hdl.handle.net/11660/6790
    Collections
    • AA 2003 Volume 35 Issue 1

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback
     

     

    Browse

    All of KovsieScholarCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback