Drop-out in township secondary schools: educators’ perspectives
Abstract
English: The drop-out rate at township secondary schools is increasing with no sign of abating.
Elevated drop-out levels cause a high rate of functional illiteracy, limited occupational
and economic prospects, and an increase in the already high rate of unemployment
in the country. This article examines the determinants of learner drop-out on the
basis of a literature study, along with a survey of the perceptions of educators about the
reasons why students drop out of school. The data from educators were obtained by
means of a questionnaire. The study has uncovered factors that culminate in learners’
decision to drop out of school, a problem which must be addressed. Afrikaans: Sekondêre skole in die townships vind dat al hoe meer van hul leerders uitsak en dat
daar geen teken van ‘n afname daarvan is nie. ’n Noodwendige gevolg van hierdie
uiters negatiewe neiging is dat funksionele ongeletterdheid ook toeneem, dit wil sê al
hoe meer mense staar beperkte werks- en ekonomiese vooruitsigte in die gesig. Hierdie
artikel ondersoek die faktore wat leerderuitsakking veroorsaak deur middel van ’n literatuurstudie
en ’n opname van die persepsies van opvoeders verbonde aan sekondêre
skole in die township, wat ’n vraelys ingevul het. Die studie het faktore blootgelê
wat lei tot leerders se besluit om uit te sak. Hierdie faktore moet aangespreek en sover
moontlik uitgeskakel word.