dc.contributor.author | Peeters, Leopold | |
dc.date.accessioned | 2017-08-31T09:37:14Z | |
dc.date.available | 2017-08-31T09:37:14Z | |
dc.date.issued | 2005 | |
dc.identifier.citation | Peeters, L. (2005). Poetry and the emergence of the voice. Acta Academica, 37(1), 1-21. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0587-2405 (print) | |
dc.identifier.issn | 2415-0479 (online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/6724 | |
dc.description.abstract | English: Poetry seems to occupy an ever-diminishing place in contemporary culture and this
situation has given rise to speculation about its coming to an end, as so many other
realms of human spiritual creation have seemed to do. However, in its essence, poetry
is the unending endeavour of poets all over the world to re-enact the origin of human
speech. It continues to respond to humankind’s need to bridge the chasm which modern
science has created between itself and the world. But man himself is torn
between body and soul. The quest for unity, then, is a quest for the identity of human
beings, which finds its expression and confirmation in a voice. In poetry, prosody
offers the possibility of making that voice heard again in its mysterious power of
making sense with articulated sound. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Digkuns bestryk ’n al hoe kleiner plek in die hedendaagse kultuur en hierdie situasie
het aanleiding gegee tot spekulasie oor die einde daarvan soos in die geval van baie
geestesskeppings van die mensheid. Maar die essensie van digkuns het sy grond in
die voordurende poging van digters in die hele wêreld om die oorspong van menslike
spraak te herskep. Digkuns beantwoord aan die behoefte van die mens om die kloof
wat die moderne wetenskap tussen mens en wêreld geopen het, te oorbrug. Maar die
mens self is verdeel tussen liggaam en gees. Die soeke na eenheid is dus ook ’n soeke
na die identiteit van die mens wat sy uitdrukking en bevestiging vind in sy stemgewing.
In digkuns bied die prosodie die moontlikheid om die stem weer te laat hoor in
sy misterieuse krag om met geartikuleerde klanke sin te maak. | af |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Poetry | en_ZA |
dc.subject | Human speech | en_ZA |
dc.title | Poetry and the emergence of the voice | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |