Kosgangers se ervarings van bullebakkery: ’n gevallestudie
Abstract
English: Despite the many portrayals of bullying at school hostels in biographies, autobiographies,
youth and adult fiction, and films, very few research publications deal with
violence in general, and bullying in particular, at hostels. The aim of this case study
was to address this gap in the South African literature on bullying. This article will
report the results of an investigation in 2006 to determine the experiences, observations
and perceptions of learners boarding at an Eastern Cape school hostel in
relation to the nature and extent of bullying. Afrikaans: Ten spyte van die uitbeelding van bullebakkery in skoolkoshuise in biografieë,
outobiografieë, jeug- en volwassefiksie asook rolprente, is daar min navorsingspublikasies
oor geweld in die algemeen, en bullebakkery in die besonder, in koshuise.
Die doel van hierdie gevallestudie was om dié leemte in die Suid-Afrikaanse
bullebakliteratuur aan te spreek. Die artikel rapporteer oor die resultate van ’n
ondersoek in 2006 om leerders verbonde aan ’n Oos-Kaapse koshuis se ervaringe,
waarnemings, asook persepsies oor die aard en omvang van bullebakkery vas te stel.