A perspective on university academic workload measurement

View/ Open
Date
2008Author
Cawood, Fred
Yilmaz, Halil
Musingwini, Cuthbert
Razinchenko, Galina
Metadata
Show full item recordAbstract
English: Internationally, universities are increasingly seen as being part of the wider community,
which has an impact on academic workload. This paper explains the importance
of a model for investigating such academic workloads. Quantifying and reporting
workloads are complex tasks. Despite this complexity, the model developed at the
University of the Witwatersrand’s School of Mining Engineering gives some insight
into the three main components of academic workload, namely lecturing, research
and administrative services. Today there is a better understanding of the meaning of
workload, the problems to consider when quantifying workloads, the relationship
between workload and performance and the issues to consider for staff development.
This perspective concludes with lessons learnt over a five-year period. Afrikaans: Internasionaal word universiteite al hoe meer beskou as deel van die breë gemeenskap,
wat ’n impak het op die werklading van akademiese personeel. Hierdie artikel
sal die belangrikheid van ’n model vir die ondersoek van akademiese werklading
verduidelik. Die meting en rapportering van akademiese werklading is kompleks.
Ten spyte daarvan verskaf die model van die Universiteit van die Witwatersrandse
Skool vir Mynbou insig in die drie hoofkomponente
van akademiese werklading,
naamlik dosering, navorsing en administrasie. Deesdae is daar ’n beter begrip van
wat hierdie werklading behels, die moeilikhede wat oorbrug moet word by werkladingsberekening,
die verband tussen werklading en prestasie, en hoe om personeelontwikkeling
daarvolgens te beplan. Die perspektief sluit af met lesse geleer
oor ’n vyf-jaar periode.