The notion of cause in science and politics
Abstract
English: This article explores some of the features and implications of causality and how the
use of this contested concept may be understood and appraised as it applies to the
world of politics and, in more detail, the scientific study thereof. In the teaching
and learning of politics serious attention is seldom paid to the nature, implications,
uses and limitations of causality as a fundamental ontological category in our quest
for understanding and explanation. The article explores the conventional as well
as some alternative notions of causality, and concludes with an appraisal of the
significance of understanding causality. Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek sommige van die eienskappe en implikasies van kousaliteit
jeens die politiek, en in die besonder die politieke wetenskap, en hoe
die gebruik van hierdie betwisde konsep verstaan en beoordeel kan word. In die
onderrig en die studie van die politiek word weinig aandag geskenk aan die aard,
implikasies, gebruike en tekortkomings van hierdie fundamentele ontologiese
konsep en hoe dit ons soeke na verstaan en verklaring raak. Die artikel ondersoek
die konvensionele sowel as enkele alternatiewe sienings oor kousaliteit en bied by
wsye van ’n gevolgtrekking ’n waardering oor die belangrikheid van kousaliteit.