dc.contributor.advisor | Van Rhyn, Lily | |
dc.contributor.advisor | Venter, Idalia | |
dc.contributor.author | Mogodie, Mamusi Frances | |
dc.date.accessioned | 2017-06-14T05:59:52Z | |
dc.date.available | 2017-06-14T05:59:52Z | |
dc.date.issued | 1999-05 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/6360 | |
dc.description.abstract | English: Missed clinic appointments among the patients who are suffering from
schizophrenia has been identified through the statistical records at Botshabelo
psychiatric clinic. Missed clinic appointments remain a world-wide problem
which results from the nature of the illness, the patient, the family, health
services, culture, employment and other environmental factors.
A conceptual model which is based on the principles of the system theory
has been discussed and indicated that the patient as part of the system is
easily influenced by the environmental factors and the illness itself to stop
visiting the clinic for treatment. During missed clinic appointments there is a
break or cut between the patient and the clinic due to subsystems which play
the negative role within a system (Fawcett, 1989:63).
The purpose of the study was to determine the possible reasons for
missed clinic appointments for patients who are suffering from schizophrenia
and to suggest nursing guidelines to enhance clinic attendances.
Quantitative research methodology usinq descriptive and exploratory
designs was chosen. The population consisted of the patients who are
suffering from schizophrenia referred to the clinics between January 1995
and January 1996, and missed clinic appointments twice or more within a
period of 12 months, both females and males, ages from 19 years and above
were included.
Sampling procedure was purposive consisting of two groups. Group A
were patients who are suffering from schizophrenia and missed clinic
appointments twice or more and Group B consisted of one immediate family
member for each patient who was identified in the patient's record, and who
live with the identified patient.
A pilot study was done to test the reliability and validity of the data-collecting
instrument. Two patients and two family members were selected for the pilot
study and were not included in the main study.
To verify reliability and validity of the instrument some of the experts were
contacted as follows:
• Nursing Research Committee at the University of the Orange Free State.
• Ethics Committee at the Faculty of Health Sciences, University of Orange
Free State.
• Computer Science personnel at the same university.
• Clinical psychiatric nursing personnel who are experienced In the
psychiatric field.
• The researcher herself who acquires necessary skills in psychiatric nursing
and experience played an important role to ensure reliability and validity of
the instrument.
Data collection was done using a semi-structured interview aided by a
questionnaire. Both closed and open-ended questions were designed to obtain
the required information. Questionnaires used were completed by the
researcher to counteract illiteracy among the respondents. Data was coded
by the computer centre at the University of Orange Free State. Analysis and
interpretation of data was done by the researcher using graphs and tables.
Ethical consideration was maintained. Informed consent was obtained from
the respondents. Privacy, confidentiality, person with diminished autonomy and
right to protection from discomfort and harm was maintained throughout the
study.
The results indicated that the major reason for missed clinic appointments
among patients who are suffering from schizophrenia, is a fear of medication
side-effects. This occurs to the patients who have been on treatment before,
and experienced side-effects of medication [28.1 %J.
The other reasons which appear to be caused by a lack of knowledge about
the importance of aftercare management are as follows:
- Feeling well when not on treatment
- The patient stayed at home with no apparent reason
- Poor nurse-patient relationship
- Substance abuse
- Stigma attached to mental illness
All these reasons remain problem, which require immediate and long-term
solutions.
Recommendations to address these problems were made by the researcher
and the nursing quide-lines as explained. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Versuim om kliniekafsprake na te kom is deur middel van statistiese
rekords by die Botshabelo psigiatriese kliniek geïdentifiseer. Hierdie versuim is
'n wêreldwye probleem en is die gevolg van die aard van die siekte, die pasiënt,
die familie, gesondheidesdienste , kultuur, werk en ander omgewingsfaktore.
'n Konseptueie model wat op die sisteemteorie gebaseer is, is bespreek.
Dit het aangedui dat die pasiënt, as deel van die sisteem, maklik deur
omgewingsfaktore en die siekte self beïnvloed word om op te hou om die
kliniek vir behandeling te besoek. Kliniekafsprake wat nie nagekom word nie,
veroorsaas; 'n breuk tussen die pasiënt en die kliniek weens subsisteme wat 'n
negatiewe rol binne die sisteem speel (Fawcett, 1989:63].
Die doelstelling van die studie was om die moontlike redes vir afsprake
wat nie deur pasiënte met skisofrenie nagekom word nie, vas te stel. Die
doelwit van die studie was om die moontlike rede vir afsprake wat nie
nagekom word nie, te bepaal en om strategieë vir beter kliniek bywoning voor
te stel.
'n Kwantitatiewe navolrsingsmetodologne met die gebruik van
beskrywende en verkennende ontwerpe is geselekteer. Die populasie was die
pasiënte met skisofrenie wat tussen Januarie 1995 en Januarie 1996 na die
kliniek verwys is en wat twee of meer keer binne 'n periode van 12 maande
versuim het om hul afsprake na te kom. Mans en vroue van 19 jaar en ouer is
ingesluit.
Doelgerigte bemonstering met twee groepe is gebruik. Groep A het
bestaan uit pasiënte met skisofrenie wat twee of meer keer nie hul afsprake
nagekom het nie en Groep B uit een gesinslid van elke pasiënt wat in die
pasiëntrekord geïdentifiseer is en wat saam met die pasiënt gewoon het.
'n Loodsstudie is uitgevoer om die betroubaarheid en geldigheid van die data
versamelingsinstrument te toets. Twee pasiënte en twee gesinslede wat nie
aan die hoofstudie deelgeneem het nie, is vir die loodsstudie geselekteer.
Die volgende kundiges is genooi om die geldigheid en betroubaarheid van die
instrument te verifieer:
• Die verpleegkundige navorsingskomitee aan die Universiteit van die Oranje-
Vrystaat
• Die etiekkomitee van die Fakulteit van Gesondheidswetenskappe aan die
Universiteit van die Oranje-Vrystaat
• Die personeel van die rekenaarsentrum van bogenoemde universiteit
• Ervare kliniese psigiatriese verpleegpersoneel
• Die navorser, wat die nodige vaardighede in psigiatriese verpleegkunde
verwerf het, het self 'n belangrike rol gespeelom die betroubaarheid en
geldigheid van die instrument te verseker.
Data is deur middel van onsemi-gestruktureerde onderhoud met behulp van on
vraelys versamel. Beide geslote en oop-einde vrae is ontwerp om die verlangde
inligting te bekom. Die vraelys is deur die navorser ingevul weens die
ongeletterdheid van die respondente. Die data is deur die rekenaarsentrum
aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat gekodeer. Die navorser het die
data met behulp van grafieke en tabelle geanaliseer en geïnterpreteer.
Etiese oorwegings is voor oë gehou en ingeligte toestemming is van die
respondente verkry. Privaatheid en vertroulikheid en die reg tot beskerming
teen ongemak en skade is deurlopend verseker ° ook van diegene met
verminderde outonomie.
Die resultate dui daarop dat die hoofrede vir die mis van kliniek afsprake wat
vrees vir die newe-effekte van medikasie. Dit gebeur met pasiënte wat op
behandeling was en newe-effekte ondervind het in 28.1 % van gevalle.
Die ander redes wat dui op Ongebrek aan kennis oor die belangrikheid van
nasorg is as volg:
- Die pasiënt voel goed wanneer nie op behandeling
- Die pasiënt bly tuis sonder rede
- Swak verpleegkundige- pasiënt verhoudings
- Substans misbruik
- Stigma gekoippel aan psigiatriese siekte
Alle redes bly probleme wat onmiddellike en langtermyn oplossings vereis.
Voorstelle om die probleme aan te spreek, is gemaak deur die navorser en
deur die verpleegriglyne soos verduidelik. | af |
dc.description.sponsorship | The Provincial Administration of the Free State | en_ZA |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Schizophrenia -- Treatment | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M.Soc.Sc. (Nursing))--University of the Free State, 1999 | en_ZA |
dc.title | The reasons why some patients suffering from schizophrenia miss clinic appointments | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |