Inheritance of yield and quality characteristics in processing tomatoes
Abstract
English: The main objective of this study was to determine the combining ability of
several tomato genotypes, the heritability of various yield and quality
characteristics and the expression of heterosis in the F1 hybrids.
2. Six inbred tomato genotypes were used as parental lines in the diallel
cross. Crosses were made in glasshouses at the University of the Orange
Free State. The F1 hybrids and their parental lines were planted at the ARC
- Roodeplaat Vegetable and Ornamental Plant Institute. Various yield and
quality characteristics were analysed.
3. Significant differences among the six parental lines were recorded for total
yield, marketable yield, green yield and average fruit mass. The 15 F1
hybrids showed significant differences for total yield, marketable yield,
unmarketable yield, green yield and average fruit mass.
4. Significant genetic variation among the SIX parental genotypes was
recorded for fruit pH. The 15 F1 hybrids show no significant differences
for soluble solid content and fruit pH.
5. A significant positive phenotypic correlation (r=0.95) was found between
total yield and marketable yield.
6. Inbred line p88/120 was the best general combiner for most of the yield
characteristics while p88/120 and p88/192 is the best general combiners
for most of the quality characteristics.
Crosses p881l40 x UC82B, P881l20 x p88/192 and p881l40 x p881l92
were the best specific combiners for total and marketable yield. The best
specific combination was the cross between p88/164 and UC82B, which
had 7 positive SCA values.
8. A GCA:SCA ratio of 85:1 was recorded for average fruit mass indicating
that additive genes are involved.
9. Narrow sense heritability were relatively high for average fruit mass (H2n=
74.38%), green yield (H2n=55.01 %) and fruit colour (H2n= 50.04%). The
breeder can select effectively for larger fruited genotypes as well as
selecting against green yield to increase the total yield.
10. The average level of heterosis over the best parent exceeds 10% for total
and marketable yield between all the F1 hybrids. Heterosis of the F1
hybrids over mid-parent value (Hmp), heterosis over the better parent
(Hbp) and superiority over the best parent (Scm) was mostly negative for
all the quality characteristics. Afrikaans: Die doel van hierdie studie was om die kombineervermoeë van verskeie
kultivars, die oorerflikhede van verskeie opbrengs en kwaliteit
karakteristieke en die uidrukking van heterose in die F1 basters te bepaal.
2. Ses ingeteelde tamatie genotiepes was gebruik as die ouer lyne in 'n
dialeel kruising. Kruisings was gemaak in glashuise by die Universiteit
van die Oranje Vrystaat. Die F1 basters en hulouer lyne is uitgeplant by
die Instituut vir Groente en Sierplante (LNR-Roodeplaat). Verskeie
opbrengs en kwal iteits karakteristieke is bepaal.
3. Betekenisvolle verskille was gekry tussen die ses ouer lyne vir totale
opbrengs, bemarkbare opbrengs, groen opbrengs en gemiddelde vrug
massa. Die 15 F1 basters het betekenis van mekaar verskil t.o.v. totale
opbrengs, bemarkbare opbrengs, onbemarkbare opbrengs, groen opbrengs
en gemiddelde vrug massa.
4. Betekenisvolle genetiese vanaste was verkry tussen die ses ouer
genotiepes vir vrug pH. Die 15 F1 basters toon geen betekenisvolle
verskille tussen oplosbare vastestowwe en vrug pH.
5. 'n Betekenisvolle positiewe fenotiepiese korrelasie (r=0.95) is gevind
tussen totale opbrengs en bemarkbare opbrengs.
Die ingeteelde lyn p88/l20 was die beste algemene kombineerder
vir meeste van die opbrengs karakteristieke terwyl p88/120 en
p88/l92 die beste algemene kombineerders was vir die meeste van
die kwaliteit karakteristieke.
7. Die kruisings p88/l40 x UC82B, p881l20 x p88/192 en p88/140 x
p881l92 was die beste spesifieke kombineerders vir totale en
bemarkbare opbrengs. Die beste spesifieke kombinasie was die
kruising tussen p88/164 en UC82B wat 7 positiewe spesifieke
kombineer waardes gehad het.
8. 'n Algemene tot spesifike kombineervermoeë verhouding van 85:1
was behaal vir gemiddelde vrug massa wat aandui dat additiewe
gene betrokke is.
9. Noue sin oorerflikheid was relatief hoog vir gemiddelde vrug massa
(H2n= 74.38%), groen opbrengs (H2
n=55.0l%) en vrugkleur (H2n=
50.04%). Die teler kan effektief selekteer vir groter vrugte asook
selekteer teen groen opbrengs om sodoende die totale opbrengs te
verhoog.
10. Die gemiddelde vlak van heterose oor die beste ouer oorskry 10%
vir totale opbrengs en bemarkbare opbrengs tussen al die F1 basters.
Heterose van die F1 basters oor middel-ouer waarde, heterose oor
die beter ouer en heterose oor die beste ouers was meestal negatief
gewees vir die kwaliteits karakteristieke.