An evaluation of the efficacy of a career preparation programme
Abstract
English: The efficacy of the Career Preparation Programme (CPP) of the University of the Free State
(UFS) was qualitatively evaluated from a phenomenological approach. By way of focusing on the
evaluation of the programme through the explication of experiences, the research branched into the
refined area of existential phenomenology. The qualitative study also exemplified the significance
surrounding an awareness of the researcher's affiliation with the research subject matter. Three groups of
participants were selected according to predetermined criteria to ensure their ability to adequately
describe and express their experiences. Data was gathered from the participants using the Nominal Group
Technique (NGT) and then interpreted using Giorgi's existential phenomenological research method, a
four-step method for psychological phenomenological data interpretation. Comparisons were then
reported in terms of the various groups' similarities and differences regarding the efficacy of the
programme. Afrikaans: Die effektiwiteit van die Loopbaanvoorbereidingsprogram van die Universiteit van die Vrystaat is
kwalitatief vanuit 'n fenomenologiese perspektief geëvalueer. Deur te fokus op die evaluering van die
program deur ervaring te ontleed, het die navorsing uitgebrei na die meer spesifieke domein van
eksistensiële fenomenologie. Die kwalitatiewe studie het ook die belangrikheid toegelig rondom die
bewustheid van die navorser se affiliasie met die navorsingsonderwerp. Drie groepe proefpersone is
gekies volgens vooraf bepaalde kriteria om toe te sien dat almal die vermoë het om hulle ervaringe
voldoende te kan beskryf en te kan uitdruk. Data is ingesamel deur gebruik te maak van die Nominale
Groep Tegniek en vervolgens geïnterpreteer deur middel van Giorgi se eksistensiële fenomenologiese
navorsingsmetode, wat 'n vierstap metode vir psigologies fenomenologiese interpretasie is. Vergelykings
is daaropvolgend aangetref in terme van die verskillende groepe se ooreenkomste en verskille met
betrekking tot die effektiwiteit van die program.