dc.contributor.advisor | Hay, H. | |
dc.contributor.advisor | Fourie, M. | |
dc.contributor.author | Monnapula-Mapesela, Liteboho | |
dc.date.accessioned | 2017-05-26T06:48:20Z | |
dc.date.available | 2017-05-26T06:48:20Z | |
dc.date.issued | 2002-11 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/6307 | |
dc.description.abstract | English: This study focuses on the impact of change and transformation on the
satisfaction of academic staff in a transforming South African university. The
University of the Free State, which is a historically white Afrikaans-speaking
university, was used as a case study in this regard.
Theoretical perspectives of what staff satisfaction entails, as well as factors that
influence staff satisfaction, are provided. A comparative perspective of the impact of
change and transformation on staff in a general organisational setting and in higher
education is drawn. This aims at presenting the fact that staff are affected by a
variety of factors of internal and external origin, both in organisations generally and
in higher education institutions.
The historical development of universities from their conception to date is given with
a view to establishing how change and transformation have affected academics.
South African policies are also discussed to identify how they take cognisance of the
needs of academics, as well as their impact on academic staff within a transforming
university.
The case study approach is undertaken to provide an in-depth study of staff
satisfaction in a unit case, namely the University of the Free State. Both qualitative
and quantitative research methods are employed to determine the implications of
change and transformation on academics and their work satisfaction. Questionnaires
were used to reach out to more than 500 permanent lecturing academic staff at the
UFS. The results of the questionnaire survey culminated in focus group discussions
and personal interviews with selected academics and the UFS management. The
focus group interviews presented an opportunity to probe further into the feelings,
attitudes, perceptions and expectations of staff with regard to change and
transformation. They furthermore presented an opportunity for academic staff to
make recommendations about the enhancement and improvement of academic staff
satisfaction at the UFS. Personal interviews with selected UFS managers aimed at
bringing to the management an awareness of issues of concern among academic
staff and to establish the kind of intervention strategies already in place at the UFS
for the improvement of academic staff satisfaction.
The literature amassed served as a conceptual framework and as a point of
departure for the empirical investigation. It unearthed the myriad of factors - of
internal and external origin to the institutions that impact on academic staff
satisfaction during periods of change and transformation. The findings are
congruent with the literature in that they unveil that institutional change and
transformation do not occur unnoticed. These impact on all higher education
stakeholders - academic staff included. For the case study university, a revelation
was made that the academic environment at the University of the Free State must be
made conducive for improved academic staff satisfaction.
This research undertaking is neither pursued for its own sake only, nor for the
purposes of attaining a degree (qualification); it is not a case study that is aimed at
benefiting the researcher/student alone. It is, however, an exercise firstly aimed at
evaluating academic staff satisfaction at the UFS and, secondly, contributing
meaningfully towards the improvement of academics' working conditions, their
satisfaction, and the quality of higher education thereof. The guidelines and
recommendations presented at the end serve as pillars that the UFS and other
historically white Afrikaans universities with a history and context similar to that of
the UFS can use for the improvement of academic staff satisfaction. This study
reveals the adverse effects of change and transformation on academics, as well as
.the dire need to prepare staff for change. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Hierdie studie fokus op die impak van verandering en transformasie op die
tevredenheid van akademiese personeel in 'n transformerende Suid-Afrikaanse
universiteit. Die Universiteit van die Vrystaat, wat 'n historiese blanke
Afrikaanssprekende universiteit is, is as 'n gevallestudie gebruik.
Teoretiese perspektiewe van wat personeeltevredenheid behels, asook faktore wat
dit beïnvloed, word voorsien. 'n Vergelykende perspektief van die impak van
verandering en transformasie op personeel in 'n algemene organisatoriese omgewing
en in hoër onderwys word geskets. Die doel hiervan is om aan te dui dat personeel
deur 'n verskeidenheid van faktore van interne en eksterne oorsprong beïnvloed
word, beide in die algemeen en in hoër onderwysinstellings.
Die historiese ontwikkeling van universiteite vanaf hulle ontstaan tot op datum word
geskets met die oog daarop om vas te stel hoe verandering en transformasie
akademici tot op datum beïnvloed het. Suid-Afrikaanse beleide word ook bespreek
om te identifiseer hoe hulle kennis neem van die behoeftes van die akademici, asook
wat die invloed daarvan op die akademiese personeel binne 'n transformerende
universiteit is.
Die gevallestudiebenadering word onderneem om 'n dieptestudie van personeeltevredenheid
aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te maak. Beide kwalitatiewe
en kwantitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om die implikasies van verandering
en transformasie op akademici en hulle tevredenheid te bepaal. Vraelyste is gebruik
om uit te reik na meer as 500 permanente doserende akademiese personeel aan die
UV. Die resultate van die vraelyste het gekulmineer in fokusgroepbesprekinge en
persoonlike onderhoude met uitgesoekte akademici, asook met die UV-bestuur. Die
fokusgroeponderhoude het die navorser die geleentheid gebied om die gevoelens,
gesindhede, persepsies en verwagtinge van die personeel met betrekking tot
verandering en transformasie nog meer grondig te ondersoek. Hierdie
fokusgroepbesprekinge het akademiese personeel verder 'n geleentheid gebied om
aanbevelings te maak betreffende die verhoging en verbetering van
personeeltevredenheid. Persoonlike onderhoude met uitgesoekte UV-bestuurders
was daarop gemik om die aandag van die bestuur op sake te vestig wat vir
akademiese personeel kommerwekkend is, asook om te bepaal watter soort
intervensiestrategieë reeds by die UV bestaan met die oog op die verbetering van
akademiese personeeltevredenheid.
Die versamelde literatuur het gedien as 'n konseptueie raamwerk, asook as 'n
vertrekpunt vir die empiriese ondersoek. Dit het die magdom faktore - intern en
ekstern van aard tot die instellings - aan die lig gebring wat 'n uitwerking het op
akademiese personeeltevredenheidgedurende tye van verandering en transformasie.
Die bevindinge stem met die literatuur ooreen in die sin dat dit die feit aan die lig
bring dat institusionele verandering en transformasie nie ongemerk plaasvind nie.
Dit oefen 'n invloed uit op alle hoëronderwysbelanghebbendes - akademiese
personeel ingesluit. Wat die gevallestudie-universiteit betref, is daar tot die
openbaring gekom dat die akademiese omgewing gelyk gemaak moet word. Verder
moet dit bevorderlik gemaak word vir verbeterde akademiese personeeltevredenheid.
Hierdie navorsing is nie bloot om die ontwil daarvan onderneem of met die doelom
'n graad of kwalifikasie te behaal nie. Verder is dit nie 'n gevallestudie met die oog
daarop om slegs die navorser/student te bevoordeel nie. Dit is egter 'n oefening om
in die eerste plek die mate van personeeltevredenheid aan die UVte bepaal en om in
die tweede plek op 'n sinvolle wyse by te dra tot die verbetering van die akademici
se werksomstandighede, hulle tevredenheid, asook die kwaliteit van die hoër
onderwys daarvan. Die riglyne en aanbevelinge aan die einde sal as steunpilare dien

onderwys daarvan. Die riglyne en aanbevelinge aan die einde sal as steunpilare dien | af |
dc.description.sponsorship | National Research Foundation (NRF) | en_ZA |
dc.description.sponsorship | University of the Free State, Quality Assurance Unit of the Centre for Higher Education Studies and Development | en_ZA |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Staff satisfaction | en_ZA |
dc.subject | Academic staff satisfaction | en_ZA |
dc.subject | Change | en_ZA |
dc.subject | Transformation | en_ZA |
dc.subject | Historically advantaged university | en_ZA |
dc.subject | Historically white afrikaans-speaking university | en_ZA |
dc.subject | Traditional academic staff | en_ZA |
dc.subject | Non-traditional academic staff. | en_ZA |
dc.subject | Education, Higher -- South Africa -- Bloemfontein | en_ZA |
dc.subject | Educational change -- South Africa -- Bloemfontein | en_ZA |
dc.subject | Teachers -- Job satisfaction | en_ZA |
dc.subject | Thesis (Ph.D. (Educational Management and Comparative Education))--University of the Free State, 2002 | en_ZA |
dc.title | Staff satisfaction in a South African University undergoing transformation | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |