dc.contributor.advisor | Dannhauser, A. | |
dc.contributor.advisor | Jooste, P. L. | |
dc.contributor.author | Sebotsa, Masekonyela Linono Damane | |
dc.date.accessioned | 2017-05-16T05:59:13Z | |
dc.date.available | 2017-05-16T05:59:13Z | |
dc.date.issued | 2000-11 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/6214 | |
dc.description.abstract | English: Iodine deficiency has been called the world's most significant cause of
mental retardation. Studies conducted since 1960 have indicated iodine
deficiency as public health problem in Lesotho. The ICCIDD has been
instrumental in focusing the world's attention on 100 and the goal of virtual
elimination of 100 as a public health problem by the year 2000 was
accepted by the united systems in 1990. This goal was reaffirmed by the
e" World Health Assembly in 1993, which also provided a strategic
guidance including emphasis on salt iodisation.
The main objective of this study was to estimate the current 100 situation in
Lesotho 5 years after the 1993 National Micronutrient Survey which was
followed by iodised oil capsule supplementation as a short term intervention
and the introduction of the legislation on universal salt iodisation as a long
term intervention.
This was a cross sectional study where stratified random sampling was
used to select 5 schools in each of the 10 districts of Lesotho. All children
aged 8 to 12 years from the selected schools participated in the study. The
size of the thyroid gland was determined by palpation and graded according
to the Joint criteria of the WHO/UNICEF/ICCIDD (1994). Casual urine
samples were obtained from 10 children in each school in the morning
during school hours and frozen until they were analysed for urinary iodine
level using the Sandell-Kolthoff reaction involving alkaline ashing at the
National University of Lesotho. Using a structured questionnaire, iodised oil
supplementation coverage was determined. Salt samples brought by
children were also analysed for the presence of iodine using the rapid (spot)
test kits. The SAS package was used for statistical analysis of the results
at the University of Orange Free State.
4071 primary school children were palpated and responded to the
questionnaire, 4071 salt samples and 500 urine samples were analysed.
The median urinary iodine concentration of 26.3IJg/l, which ranged from
22.3IJg/1to 47.91Jg/l and from 25.7IJg/1 to 27.2IJg/1 in the different districts
and ecological zones respectively, indicated moderate 100. The
prevalence of goitre, which increased with age and was higher in females
than males, ranged from 2.2 to 8.8 percent and from 2.3 to 6.3 percent in
the different districts and ecological zones respectively indicating mild to
normal iodine deficiency. The adjusted prevalence of goitre for the whole
country was 4.9 percent, indicating the absence of 100. 94.2 percent of salt
samples were iodised. Coverage on iodised oil capsules supplementation,
which was 55.1 percent, was not adequate.
Lesotho was found in this study as having mild to moderate 100, which is
still of public health concern according to WHO/UNICEF/ICCIOO (1994).
Iodine deficiency was higher in the Mountains than in the Lowlands.
However there is an improvement in controlling 100 in Lesotho as observed
from the results of the present study and those of the previous studies. The
use of iodised salt and iodised oil capsules has most likely contributed to a
decrease in the 100 prevalence.
Similar studies using ultrasonography and the titration method need to be
conducted in the future. More iodised oil supplementation is recommended
in the Mountains and in schools, which never received the capsules and
this needs to be coupled with efficient awareness programs. An effective
monitoring program needs to be initiated to ensure that the entire
population use adequately iodised salt. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Jodiumtekort is bekend as die belangrikste oorsaak van verstandelike
vertraging in die wêreld vandag. Studies wat sedert 1960 uitgevoer is,
identifiseer jodiumtekort as 'n publieke gesondheidsprobleem in Lesotho.
Die Internasionale Raad vir Kontrole van Jodiumtekortversteurings
(ICCIDD) het 'n belangrike rol gespeelom die aandag van die wêreld op
jodiumtekortversteurings te plaas, asook aanvaarding van die doelwit deur
die Verenigde Sisteme in 1990 om Jodiumtekortversteurings as 'n publieke
gesondheidsprobleem teen die jaar 2000 uit te wis .. Die doelwit is deur die
6de Wêreld Gesondheidsbyeenkoms in 1993 herbevestig en strategiese
riglyne is ook gegee, insluitend beklemtoning van die jodering van sout.
Die hoofdoel van die studie was om 'n beraming te doen van die huidige
situasie tov jodiumtekortversteurings in Lesotho, 5 jaar na die 1993
Nasionale Mikrovoedingstofopname. Na die 1993 Nasionale
Mikrovoedingstofopname is die gejodeerde oliekapsule
supplementasieprogram as 'n korttermyn intervensie en aanvaarding van
die wetgewing tov universele soutverryking met jodium as 'n langtermyn
intervensie ingestel.
'n Dwarssnitstudie is uitgevoer en 'n gestratifiseerde ewekansige metode
van steekproeftrekking is gebruik om 5 skole in elk van die 10 distrikte in
Lesotho te selekteer. AI die kinders tussen 8 en 12 jaar van die
geselekteerde skole het aan die studie deelgeneem. Die
kropgeswelgrootte is mbv palpetering bepaal en gradeer volgens die
gesamentlike kriteria opgestel deur die WêreldgesondheidsorganisasieNerenigdenasies
se KinderfondsIInternasionale Raad vir
Kontrole van jodiumtekortversteurings (WHO/UNICEFIICCIDD, 1994). Luk
raak urine monsters is soggens gedurende skoolure van 10 kinders in elke
skool geneem en gevries tot met ontleding dmv Sandell-Kolthoff alkalieseas
reaksie toets deur die Nasionale Universiteit van Lesotho. 'n
Gestruktureerde vraelys is gebruik om die gejodeerde oiliesupplementasie
dekking te bepaal. Soutmonsters wat deur die kinders na die skool gebring
is, is mbv die 'vinnige toetstoerusting'-metode geanaliseer om die
teenwoordigheid van jodium in die monsters te bepaal. Die SAS-pakket is
deur die Departement Biostatistiek van die UOVS gebruik vir die statistiese
ontleding van die resultate.
4071 primêre skoolkinders is palpeer en het vraelyste beantwoord en 4071
soutmonsters en 500 urine monsters is ontleed. Die mediaan van die
urinêre jodiumkonsentrasie was 26.3/-lg/1 en het respektiewelik tussen
22.3/-lg/1 en 47.9/-lg/1 en tussen 25.7/-lg/1 en 27.2/-lg/1 in die verskillende
distrikte en ekologise zones gewissel, wat op 'n matige voorkoms van
jodiumtekortversteurings dui. Die voorkoms van kropgeswel wat met
ouderdom toegeneem het was hoër onder seuns as dogters, en het
respektiewelik van 2.2 tot 8.8 persent en van 2.3 tot 6.3 persent in die
verskillende distrikte en ekologiese zones gewissel wat dui op 'n matige tot
normale jodiumtekort. Die aangepaste voorkoms van kropgeswel was vir
die hele land 4.9 persent wat daarop dui dat Jodiumtekortversteurings op
die grens van uitwissing is. 94.2 persent van die soutmonsters was
gejodeer. Die dekking deur die gejodeerde oliesupplementasieprogram was
55.1 persent, wat as ontoereikend beskou word.
In Lesotho is 'n ligte tot matige voorkoms van jodiumtekortversteurings
gevind wat steeds as 'n publieke gesondheidsprobleem volgens die
WHO/UNICEF/ICCIDD (1994), bestempel word. Die voorkoms van
jodiumtekort was hoër in die bergagtige areas as in die laer ligginde
gebiede. Die huidige en vorige studies dui op 'n verbetering in die kontrole
van jodiumtekortversteurings. Die gebruik van gejodeerde sout en
gejodeerde oiliekapsules het waarskynlik tot die afname in die voorkoms
van jodiumtekortversteurings bygedra.
In soortgelyke toekomstige studies behoort die ultrasonografiese en titrasie
metodes gebruik te word. Die verspreiding van gejodeerde oliekapsules,
gepaard met bewustheidsprogramme in die bergragtige areas en in skole
wat voorheen nie die supplementasie ontvang het nie, word aanbeveel. 'n
Doeltreffende moniteringsprogram moet inisieer word om te verseker dat
die totale populasie gejodeerde sout gebruik. | af |
dc.description.sponsorship | Food and Nutrition Coordinating Office (FNCO) | en_ZA |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Iodine deficiency disorders | en_ZA |
dc.subject | Goitre | en_ZA |
dc.subject | Urinary iodine | en_ZA |
dc.subject | Iodised salt | en_ZA |
dc.subject | Iodised oil capsules | en_ZA |
dc.subject | Nutrition disorders -- Lesotho | en_ZA |
dc.subject | Malnutrition in children -- Lesotho | en_ZA |
dc.subject | Iodine deficiency diseases -- Lesotho | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M.Sc.(Dietetics))--University of the Free State, 2000 | en_ZA |
dc.title | The goitre prevalance and urinary iodine status of primary school children in Lesotho | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |