• Login
    View Item 
    •   KovsieScholar Home
    • Electronic Theses and Dissertations
    • All Electronic Theses and Dissertations
    • View Item
    •   KovsieScholar Home
    • Electronic Theses and Dissertations
    • All Electronic Theses and Dissertations
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Die staatsfilosofie grondslae van die Suid-Afrikaanse staatkunde sedert 1910

    Thumbnail
    View/Open
    VanDerWattL.pdf (10.97Mb)
    Date
    1970-09
    Author
    Van der Watt, Louis
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Afrikaans: Ons toeleg is 'n ondersoek na die religieus-verankerde staatsfilosofiese rigtings wat sedert 1910 beslissend was in die Suid-Afrikaanse staatkunde. Hierdie denkrigtings het in belangrike wetgewing nie onbetuig gebly nie en is daarin én in die betrokke debatte na te speur. Die staatsfilosofiese grondslae wat die Suid-Afrikaanse staatkunde met betrekking tot sekere wetgewing beinvloed het, is ook kenbaar in die uiteenlopende stellingname van bepaalde politieke partye. Ook dááruit sal die hoofrigtings afgesonder en getipeer word. Om die omvang te beperk, word slegs vyf onderwerpe as ondersoekveld gekies en die staatsfilosofiese beginsels wat daaraanten grondslag lê, ontleed. Ten einde die staatsfilosofiese grondslae van die Suid-Afrikaanse staatkunde bloot te lê, moet ons vooraf rekenskap gee van die religieus-bepaalde staatsfilosofiese grondslae wat vanuit Wes-Europa sedert 1652 na Suid-Afrika oorgedra is - as deel van die Westerse beskawing - én wat ons denke hier te lande sedertdien beheers het. 'n Historiese oorsig van die religieus-bepaalde staatsfilosofiese denkrigtings vóór 1910 word dus vooraf aan die orde gestel.
    URI
    http://hdl.handle.net/11660/6099
    Collections
    • All Electronic Theses and Dissertations
    • Doctoral Degrees (Political Studies and Governance)

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback
     

     

    Browse

    All of KovsieScholarCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback