The influence of market forces in urban planning: a South African perspective
Abstract
English: The main objective of this study is to illustrate the importance of market forces on the urban
form and how these forces should be incorporated into the overall jigsaw puzzle of spatial
and urban planning to produce a result that is equitable and fair to the people who are
affected thereby. This has been undertaken with specific reference to South Africa.
Since the 1980s it became clear that dramatic population increases would take place in the
world's urban areas in general, and in particular in the mega-cities of developing countries.
Various authors have predicted that economic growth would be accompanied by an
acceleration in the rate of urbanisation; a considerable increase would occur in the number
of metropolitan conglomerates with over 4 million people each; and mega-city formation
would be more massive and rapid in the developing countries than in the developed ones,
thus continuing to increase the population glut in many Third World cities.(Botha 1990,
Cernea 1993, Potter & Lloyd-Evans 1998, International Monetary Fund 1999a) These
forecasts became reality in the late 1990s and have become one of the major challenges
for city administrators and planners in the third millennium. Afrikaans: Hierdie proefskrif ondersoek die invloed van markkragte op stedelike en streekbeplanning.
Die hipotese wat gestel is maak die stelling dat stedelike beplanners nie voldoende let op
die invloed wat markkragte uitoefen op beplanningsaspekte nie. Beplanning word dikwels
gedoen ingevolge oudmodiese voorskrifte terwyl dit veral in die ontwikkelde lande gebeur
dat stedelike ontwikkeling plaasvind buite die riglyne van ordelike stedelike beplanning.
Hierdie teenstrydighede is te wyte aan die feit dat beplanners nie genoegsaam ag slaan op
ekonomiese markkragte nie.
Die bevindings staaf die hipotese. Die groeiende gaping tussen rykes en armes, veral in
ontwikkelende lande, is die enkel grootste kwelpunt waarvoor beplanners te staan kom. Dit
word aan die hand gedoen dat beplanners wel 'n belangrike rol kan speel in die opheffing
van die ekonomiese en sosiale standaarde van arm mense.
Die rykdomgaping het in Suid Afrika 'n besondere inslag gevind as gevolg van die
voormalige apartheidswetgewing. Dit is die mening van die skrywer dat die ekonomiese- en
beplanningswetgewing van die huidige regering van hoogstaande gehalte is. Die uitvoering
van hierdie beleid blyegter steeds gebrekkig.
Sekere aanbevelings word gemaak hoe beplanners 'n opheffingsrol kan speel deur dieper
kennis te neem van ekonomiese faktore en spesifieke beplanningsaksies kan toepas om
uitvoering te gee aan die huidige wetgewing en beleid van die regering.