Genetic variation among land races of Cucurbita moschata and inheritance of its fruit yield and quality
Abstract
English: Tropical pumpkin (Cucurbita moschata Duchsne) is one of the most important
vegetable crops in Africa. Apart from its phylogenetic relationships with other
members of the genus, little information is available for this species. This study
explored the amount of genetic variation in Zambia and Malawi for possible use in
breeding. UPGMA cluster analysis from 3~) polymorphic and 105 monomorphic
DNA fragments amplified by 16 RAPD markers showed four clusters, with
genotypes from Malawi mainly clustering in three clusters while all genotypes from
Zambia and three from Malawi clustered in one cluster. Six land races from this
classification were mated in a daillel fashion and parents and progeny evaluated for
fruit yield and quality. Variety effects were significant for the time to female
anthesis and first fruit maturity, the weight of the first fruit, mean fruit weight and
soluble solids. These characters could be improved by selection. Only for soluble
solids were the progeny as a set different from the set of parents. Both variety and
specific heterosis were significant FOR some of these traits, offering opportunities
for heterosis breeding. Afrikaans: Tropiese pampoen (Cucurbita moschata Duchsne) is een van die mees belangrike
groente gewasse in Afrika. Afgesien van die filogenetiese verwantskappe met ander
lede van die genus, is daar min inligting heskikbaar van hierdie spesie. Hierdie
studie het 'n ondersoek gedoen na die hoeveelheid genetiese variasie in Zambië en
Malawi vir moontlike gebruik in teling. UPGMA groep analise van 39 polimorfiese
en 105 monomorfiese DNA fragments gearnplifiseer deur 16 RAPD merkers het
vier groepe aangetoon, met alle genotipes van Zambië en drie van Malawi in een
groep. Ses landrasse van hierdie klassifikasie is gekruis in 'n dialleel analise en die
ours en nageslag is gëëvalueer vir vrug opbrengs en kwaliteit. Variëteits effekte
was betekenisvol vir die tyd tot vroulike antese en eerste vrug rypwording, die
gewig van die eerste vrug, die gemiddelde vrug gewig en die oplosbare
vastestowwe. Hierdie eienskappe kan deur seleksie verbeter word. Net vir oplosbare
vastestowwe was die nageslag verskillend van die stelouers. Beide variëteit- en
spesifieke heterose was betekenisvol vir sommige van hierdie eienskappe, wat
moonlikhede skep vir baster teling.