Bemagtiging: ’n geïntegreerde model vir die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die konstruksiebedryf
Abstract
English: In this review an empowerment model for construction emerging contractors
is described. It is based on experimental research and the continuous ap
plication thereof during the last decade in the construction industry in South
Africa. The numerous roleplayers which entered the scene over time and their
participation are briefly described. An important observation is that the model is
composed of generic elements and can probably be applied in the same
format in other industries. Afrikaans: Hierdie oorsig beskryf ’n bemagtigingsmodel vir opkomende konstruksiekon
trakteurs. Dit is gebaseer op eksperimentele navorsing en die deurlopende
toepassing daarvan gedurende die afgelope dekade in die konstruksie
bedryf in Suid Afrika. Die veeltal rolspelers wat algaande tot die toneel toe
getree het se deelname word bondig beskryf. ’n Belangrike waarneming is
dat die model uit generiese elemente bestaan en waarskynlik in dieselfde
formaat in ander bedrywe toegepas kan word.