• Login
    View Item 
    •   KovsieScholar Home
    • KovsieJournals
    • Acta Theologica
    • AT 2013 Volume 33 Issue 2
    • View Item
    •   KovsieScholar Home
    • KovsieJournals
    • Acta Theologica
    • AT 2013 Volume 33 Issue 2
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof, Vincent Brümmer: boekresensie

    Thumbnail
    View/Open
    theolog_v33_n2_a18.pdf (43.67Kb)
    Date
    2013
    Author
    Laubscher, Martin
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Afrikaans: 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word. 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.
    URI
    http://dx.doi.org/10.4314/actat.v33i2.17
    http://hdl.handle.net/11660/3450
    Collections
    • AT 2013 Volume 33 Issue 2

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback
     

     

    Browse

    All of KovsieScholarCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback