Implementing a technology learning programme in a school for learners with special educational needs: a case study

View/ Open
Date
2010Author
De Swardt, Estelle
Ankiewicz, Piet
Gross, Elna
Metadata
Show full item recordAbstract
English: This article explores the viability of implementing a technology learning programme
in a school for learners with special educational needs. TechnEd (the former RAUTEC),
Bernina, the school and the Gauteng Department of Education were involved in the
project. The nature of the project required a qualitative, action research approach
using group interviewing, observation and narratives to gather data. The action
research allowed for evaluation, planning and action after every session. Qualitative
data analysis methods were applied. The project had the following educational value
for the learners: cognitive, personal and social skill development. Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die lewensvatbaarheid van die implementering van ’n
tegnologie-leerprogram in ’n skool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes.
TechnEd (die voormalige RAUTEC), Bernina, die skool en die Gauteng Departement
van Onderwys was by die projek betrokke. Die aard van die projek het ’n kwalitatiewe
aksienavorsingsbenadering genoodsaak wat groeponderhoude, waarneming en
narratiewe gebruik om die data te versamel. Die aksienavorsing het evaluering,
beplanning en optrede na elke sessie moontlik gemaak. Kwalitatiewe dataontledingsmetodes
is gebruik. Die projek het die volgende opvoedkundige waarde vir
die leerders ingehou: kognitiewe, persoonlike en sosiale vaardigheidsontwikkeling.