Effective school governing bodies: parental involvement

View/ Open
Date
2011Author
Mncube, Vusi
Harber, Clive
Du Plessis, Pierre
Metadata
Show full item recordAbstract
English: This article investigates how parents can best be involved in school governing
bodies (SGBs). The study adopts a qualitative approach, using focus group
interviews. The findings suggest that the context within which schools operate
plays a major role in the effective functioning of SGBs. The latter are perceived
to be fraught with corruption – usurping powers bestowed upon them – as well
as with difficult power relations leading to exclusion of some parents. The study
provides recommendations of how best parents can be involved in SGBs for the
effective functioning of the school. Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die beste vorm van ouerbetrokkenheid by skoolbeheerliggame
(SBLe). Die studie maak gebruik van ’n kwalitatiewe navorsingsmetode
met behulp van fokusgroeponderhoude. Die bevindinge dui daarop
dat die konteks waarin skole funksioneer ’n belangrike rol speel in die doeltreffende
funksionering van SBLe. SBLe word dikwels beskou as deurtrek van
korrupsie – misbruikers van die bevoegdhede wat aan hulle verleen word. Voorts
is SBLe vol ingewikkelde magsverhoudinge wat tot die uitsluiting van sommige
ouers lei. Die studie beveel die beste manier aan vir ouers om by SBLe betrokke
te raak vir die doeltreffende funksionering van die skool.