Police corruption: what is the plan?
Abstract
English: Since the closure of the SAPS anticorruption unit in 2003, SAPS management have
yet to operationalise a plan to address police corruption. The past decade has produced
a substantial amount of research on the perceptions and likely causes of and preventive
strategies for police corruption. This article compares findings of research projects
undertaken in Gauteng between 2004 and 2009 in order to identify commonalities,
differences and potential strategic gaps. Findings showed similarities in perception
regarding corruption and a “code of silence” among police officials, some doubt
regarding the rules and regulations within the SAPS as well as likely causes of and
preventive measures for corruption. Afrikaans: Na die sluiting van die SAPD se teenkorrupsie-eenheid in 2003, moet die SAPDbestuur
nog ’n plan operasionaliseer om polisiekorrupsie aan te spreek. Die afgelope
dekade het ’n merkwaardige aantal navorsing opgelewer ten opsigte van persepsies
oor polisiekorrupsie, moontlike oorsake sowel as voorkomende strategieë. Hierdie
artikel vergelyk die bevindinge ten opsigte van drie verskillende projekte wat
tussen 2004 en 2009 in Gauteng onderneem is om sodoende ooreenstemings,
verskille en moontlike strategiese leemtes te identifiseer. Die bevindinge dui op
ooreenstemings met betrekking tot persepsies oor korrupsie en die voorkoms van ’n
“kode van stilswye” onder polisiebeamptes, onsekerheid ten opsigte van die reëls en
regulasies van die SAPD sowel as moontlike oorsake van en maatreëls om korrupsie
mee te voorkom.