The role of university law clinics in public interest litigation, with specific reference to South Africa
Abstract
English: University law clinics in South Africa emerged from the desire of law students and
academics to be involved in the struggle for social justice, while simultaneously
providing clinical legal education for the students. This article focuses on some of
the reported court cases in which university law clinics in South Africa have been
involved. It is not concerned with public interest law units at universities that do
not involve students in clinical legal education, or the so-called clinics operating
in the justice centres of Legal Aid South Africa. Neither does it dwell on the nonlitigious
activities or the non-reported cases brought by university law clinics. For
purposes of comparison, reference is made to the United States context where
clinical legal education has been in existence longer than anywhere else. The article
also highlights the challenges that law clinics in South Africa face regarding their
financial and human resources, the marginalisation of their staff members from
mainstream academia, and their heavy caseloads which impact on their educational
function. Despite this, national university law clinics have played, and continue to
play, an important role in public interest litigation – particularly in the realm of civil
litigation which Legal Aid South Africa does not have the resources to address.
Through their clinical legal education methodology, South African law clinics have
also contributed to the transformation of the South African society, in general, and
the legal profession, in particular. Afrikaans: Regshulpklinieke verbonde aan universiteite in Suid-Afrika het hul ontstaan te danke
aan die begeerte wat regsstudente en akademici getoon het om betrokke te wees in
die stryd om maatskaplike reg en geregtigheid. Terselfdertyd wou regshulpklinieke
praktiese opleiding aan regsstudente verskaf. Die artikel sluit nie ’n bespreking in
van die aktiwiteite van eenhede by universiteite of die kantore van Regshulp Suid-
Afrika wat geen kliniese regsopleiding aan studente verskaf nie en wat fokus op
sake in die openbare belang. Hierdie artikel fokus op die gerapporteerde sake
waarin universiteit regshulpklinieke in Suid-Afrika tot dusver betrokke was. Sake
waarby regshulpklinieke betrokke was, maar wat nie litigasie ingesluit het nie
en ongerapporteerde sake, is uitgesluit van hierdie bespreking. Vir die doel van
vergelyking, word daar verwys na die Verenigde State van Amerika en Suid-Afrika, aangesien kliniese onderrig daar reeds langer toegepas word as in enige ander land
ter wêreld. Die artikel beklemtoon ook die aard van die uitdagings met betrekking
tot die opvoedkundige funksie van regshulpklinieke. Regshulpklinieke in Suid-Afrika
het uitdagings ten opsigte van finansiële druk sowel as die afgesonderheid van die
personeel van die hoofstroom akademici. Die groot aantal sake en gevalle wat
in regshulpklinieke hanteer word, het ook ’n impak op die personeel ten opsigte
van hul rol by die onderrig van regsstudente. Desnieteenstaande die uitdagings,
speel universiteitgebaseerde regshulpklinieke ’n belangrike rol en sal steeds in die
toekoms die belangrike rol vervul in litigasie in openbare belang. Suid-Afrikaanse
regshulpklinieke het, en lewer steeds ’n belangrike bydrae tot die transformasie van
die Suid-Afrikaanse gemeenskap oor die algemeen, sowel as die regsprofessie in
besonder, as gevolg van die unieke kliniese aanbiedingsmetodes wat gebruik word.