dc.contributor.author | Hauman, M. | |
dc.contributor.author | Snyman-Van Deventer, E. | |
dc.date.accessioned | 2016-04-01T13:32:16Z | |
dc.date.available | 2016-04-01T13:32:16Z | |
dc.date.issued | 2015 | |
dc.identifier.citation | Hauman, M., & Snyman-Van Deventer, E. (2015). The series limited liability company: innovative, flexible... and complicated. Journal for Juridical Science, 40(1 & 2), 24-63. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0258-252X (print) | |
dc.identifier.issn | 2415-0517 (online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/2375 | |
dc.description.abstract | English: Since the introduction of the limited liability company (LLC) in the United States
of America, various states have recognised the need to experiment with ways of
improving the limited liability this structure offers. Of particular interest in this regard
is the development of the series LLC. The series LLC was intended to provide a
more flexible manner for businesses to conduct their activities, while preventing
the risks of liability from affecting the entire LLC enterprise. However, uptake of the
series LLC has been slow. This can allegedly be ascribed to uncertainty about how
this structure may be utilised for commercial purposes, as its relation to business
law remains, to a large extent, unresolved. This article examines these uncertainties,
including the “separateness” of the series LLC, the recognition of the limited liability
it affords, the application of bankruptcy law, taxation, as well as the fiduciary duties
attached to the structure. Certain recommendations are made to ease the way
forward, while further legal development is awaited. First, series LLC statutes need
to specifically provide for all the rights of each series as well as the rights reserved
for the master LLC. Secondly, these statutes must specify a default rule for the
measure of “separateness” between the master LLC and each series. Finally, series
statutes ought to provide for notice of the limited liability of each series to creditors
of the LLC. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Sedert die bekendstelling van die aanspreeklikheidsbeperkte maatskappy (LLC)
in die Verenigde State van Amerika het verskeie state die behoefte erken om te
eksperimenteer met maniere om die beperkte aanspreeklikheid van hierdie
struktuur verder te verbeter. ’n Besonder belangrike ontwikkeling in dié verband is
die aanspreeklikheidsbeperkte maatskappygroep, of die LLC-groep. Die LLC-groep
is bedoel om ’n buigsamer manier te bied waarop ondernemings hul bedrywighede
kan onderneem, en terselfdertyd te keer dat die risiko’s van aanspreeklikheid
die hele LLC-onderneming raak. Tog word die LLC-groep nog weinig gebruik.
Dít
kan vermoedelik toegeskryf word aan onsekerheid oor hoe hierdie struktuur vir
kommersiële doeleindes gebruik kan word, aangesien die ondernemingsregtelike
standpunt daaroor nog merendeels onduidelik is. Hierdie artikel ondersoek
hierdie onsekerhede, onder meer die “afsonderlikheid” van die LLC-groep, die
erkenning van die beperkte aanspreeklikheid wat dit bied, die toepassing van die reg van bankrotskap, belasting sowel as die vertrouensverpligtinge wat met dié
struktuur gepaardgaan. Sekere aanbevelings word gedoen om die pad vorentoe
te vergemaklik terwyl daar op verdere regsontwikkelings gewag word. Eerstens
sal wette oor LLC-groepe bepaald voorsiening moet maak vir al die regte van elke
groep, sowel as die regte wat vir die hoof-LLC voorbehou word. Tweedens moet
hierdie wette ’n verstekreël bepaal vir die meting van “afsonderlikheid” tussen die
hoof-LLC en elke groep. Laastens behoort wette oor LLC-reekse ook voorsiening
te maak vir kennisgewing van die beperkte aanspreeklikheid van elke groep aan die
krediteure van die LLC. | af |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | Faculty of Law, University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Business enterprises -- Law and legislation | en_ZA |
dc.subject | Partnerhip | en_ZA |
dc.subject | Limited partnership | en_ZA |
dc.subject | Limited liability | en_ZA |
dc.title | The series limited liability company: innovative, flexible...and complicated | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.rights.holder | Faculty of Law, University of the Free State | en_ZA |