The interactions between district-and school-based instructional leadership practices for the history subject in the Zaka district of Zimbabwe
Abstract
This study investigated the interactions between district- and school-based instructional
leadership practices for the subject of History in the Zaka district of Zimbabwe. The
purpose of the study was to establish the nature of the relationships that exist between
district- and school-based instructional leadership by exploring the research puzzle on how
schools and districts interact in pursuit of instructional improvement for the subject of
History in Zimbabwe, what policies and structures guide the interactions and what
practices define the interactions.
Conducted against the backdrop of separate and isolated studies of district instructional
leadership on the one hand and of school instructional leadership on the other, the present
study sought to examine instructional leadership structures and practices at the intersection
of the two agencies of education, viz. the schools and the districts. A mixed methods
approach was used, with a sequential explanatory research design adopted, in which
quantitative and qualitative data was gathered and presented. In the quantitative phase of
the study, 28 History leaders responded to a questionnaire on the dominant practices of
instructional leadership at the point of intersection by schools and districts, while in the
qualitative phase, 5 purposively selected History leaders were interviewed in addition to
observations of 5 key instructional leadership events within the district. Data was
presented sequentially starting with qualitative analysis, then the observation and interview
data, with mixing at both the analysis and synthesis stages.
Unsurprisingly, the study established that most instructional leadership practices for the
History subject in Zimbabwe’s Zaka district are often limited to the traditional activities of
the workshop type and that these practices are often narrow in scope and circumscribed in
terms of time-duration. More importantly, it emerged from the study that the most
unresolved issue for district- and school-based instructional leadership interactions for the
improvement of History teaching and learning lies in the coordination and control of the
leadership activities for supporting teachers. There was a clear contestation between what I
have called the “bottom-up” approach which most teacher leaders advocated, versus the
dominant and current practice of “top-down” district leadership approach. Most leaders in
the Zaka district favour an increased role of the non-formal or non-positional leaders in the
coordination of instructional leadership activities.
The study concludes that instructional leadership interactions at the intersection of schools
and districts have a great potential for improving classroom practice, especially if they are
initiated and coordinated from the ground up, where contextual and locational conditions
are taken into account. The success of instructional leadership interactions at the interface
of districts and schools is strongly dependent on the level of involvement by all leaders at
both levels, where leaders can become followers, interchangeably, at different times.
On the structures of leadership, the study established that districts are rather ill-prepared to
lead on instructional leadership, in part because of the lack of subject specialists at that
level to provide expert knowledge and skills for subject based instructional leadership and guidance. A key recommendation is for the relocation of collaborative instructional
leadership activities to the school level, in order to improve both capacity and commitment
by the practitioners. More specifically for the case study district, the recommendation is
for the district inspectorate to be reconstituted in terms of its composition in order to
enhance its instructional leadership role. Subject specialisation should a key consideration
for the inspectorate. Furthermore, it is recommended that school leaders should be
continuously inducted and kept abreast on the developments in the field of subject based
instructional leadership.
Further research on the provincial structures and practices of instructional leadership is
recommended with a view to suggesting possibilities for alignment of all structures that
have a role in subject-oriented school leadership for the improvement of teaching and
learning. Afrikaans: Hierdie studie ondersoek die interaksies tussen distrik- en skoolgebaseerde
onderrigleierskapspraktyke vir die vak Geskiedenis in Zimbabwe se Zaka-distrik. Die doel
van die studie was om die aard van die verhoudings tussen distrik- en skoolgebaseerde
onderrigleierskap vas te stel, deur die volgende te verken: die navorsinglegkaart van hoe
skole en distrikte in wisselwerking tree in die najaag van onderrigverbetering vir die vak
Geskiedenis in Zimbabwe; watter beleide en strukture die interaksies lei; en watter
praktyke die interaksies definieer.
Teen die agtergrond van aparte en geïsoleerde studies van distrikte se onderrigleierskap
aan die een kant en van skole se onderrigleierskap aan die ander kant, het die huidige
studie onderneem om instruksionele leierskapstrukture en praktyke by die kruising van die
twee agente van onderrig, d.w.s. die skole en distrikte, te ondersoek. ’n Benadering van
gemengde metodes is geneem, met ’n opvolgende verklarende navorsingsontwerp wat
gebruik is, waarin kwantitatiewe en kwalitatiewe data versamel en aangebied is. In die
kwantitatiewe fase van die studie het 28 leiers in Geskiedenis ’n vraelys beantwoord oor
die dominante praktyke van instruksionele leierskap by die kruisingspunt van skole en
distrikte, terwyl in die kwalitatiewe fase 5 geselekteerde leiers in Geskiedenis ondervra is,
terwyl 5 belangrike onderrigleierskapsgebeurtenisse binne die distrik waargeneem is. Data
is opvolgend aangebied, beginnende met kwalitatiewe analise, gevolg deur die
waarneming en onderhouddata, met vermenging op beide die analise- en sintesevlak.
Soos verwag het die studie vasgestel dat die meeste onderrigleierskapspraktyke vir die vak
Geskiedenis in Zimbabwe se Zaka-distrik dikwels beperk is tot die tradisionele aktiwiteite
van die werksessie en dat hierdie praktyke dikwels ’n noue bestek het en nou voorgeskryf
word in terme van tydsduur. Van groter belang is dat die studie getoon het die mees
onopgeloste kwessie vir distrik- en skoolgebaseerde onderrigleierskap is interaksies vir die
verbetering van Geskiedenisonderrig, en dat leer bepaal word deur die koördinasie en
beheer van die leierskapaktiwiteite vir ondersteunende onderwysers. Daar was duidelike
konflik tussen wat ek noem die “van onder na bo”-benadering wat die meeste onderwysers
voorstaan, teenoor die dominante en huidige praktyke van die “bo na onder”-benadering
tot distrikleierskap. Meeste leiers in die Zaka-distrik is ten gunste van ’n verhoogde rol vir
die informele of nie-posisionele leiers in die koördinering van instruksionele
leierskapaktiwiteite.
Die studie kom tot die gevolgtrekking dat instruksionele leierskapinteraksies by die
kruising tussen skole en distrikte groot potensiaal het vir verbeterde klaskamerpraktyk,
veral indien hulle van stapel gestuur en gekoördineer word van die grond af op, waar
toestande van konteks en ligging in ag geneem word. Die sukses van
onderrigleierskapinteraksies by die koppelvlak van distrikte en skole is sterk afhangend
van die vlak van betrokkendheid van alle leiers op albei vlakke, waar leiers wisselbaar op
verskillende tye as volgelinge kan optree. Ten opsigte van die strukture van leierskap het die studie vasgestel dat distrikte ietwat
onvoorbereid is om met onderrigleierskap leiding te neem, deels weens die tekort aan
vakspesialiste op daardie vlak wat kundige kennis en vaardighede vir
onderwerpgebaseerde onderrigleierskap en begeleiding kan voorsien. ’n
Sleutelaanbeveling is vir die hervestiging van samewerkende onderrigleierskapsaktiwiteite
op die skoolvlak om kapasiteit en toewyding van die praktisyne te verbeter. Spesifiek vir
die distrik in die gevallestudie is die aanbeveling dat die distriksinpektoraat hersaamgestel
word in terme van sy samestelling om sy onderrigleierskaprol te verbeter.
Vakspesialisering moet ’n sleuteloorweging vir die inspektoraat wees. Verder word
aanbeveel dat skoolleiers deurlopend ingelig en op datum gehou word ten opsigte van die
ontwikkelinge op die gebied van vakgebaseerde onderrigleierskap.
Verdere navorsing oor die provinsiale strukture en praktyke van instruksionele leierskap
word aanbeveel, met die doel om moontlikhede vir die gerigtheid van alle strukture wat ’n
rol speel in vakgeörienteerde skoolleierskap vir die verbetering van onderrig en leer voor
te stel.
Related items
Showing items related by title, author, creator and subject.
-
The influence of educational leaders' practices on school culture affecting academic performance: a Lesotho perspective
Mokoqo, Motlalepula Azeal (University of the Free State, 2013-11)English: Poor academic performance in high schools continues to be a concern to Lesotho. It is this apprehension, which has prompted this study. On the research front, the disquiet has been with scarcity of investigations ... -
School clusters as sites for instructional leadership: a case of the better schools programme of Zimbabwe
Makaye, Jeriphanos (University of the Free State, 2015-07)English: Inter-school collaborations or clustering has a long history, dating back to the 1940s in Nepal and Great Britain and it has spread across many parts of the world. Zimbabwe is no exception to this trend of ... -
Empowering managers of secondary schools in the Eastern Cape: a transformational leadership analysis
Mantlana, Christabel Dudu (University of the Free State, 2006-11)English: Many new developments are taking place in the field of schooling. Some of these developments are school based management, Outcomes-Based Education, the National Curriculum Statement, and the devolution of power ...