Show simple item record

dc.contributor.advisorHENNING, J. J.
dc.contributor.authorRabie, Pierre Jacques
dc.date.accessioned2015-10-28T08:55:30Z
dc.date.available2015-10-28T08:55:30Z
dc.date.copyright2008-09
dc.date.issued2008-09
dc.date.submitted2008-09
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1452
dc.description.abstractEnglish: The general principles of the law of agency form the basis of representation in South African company law. A unique set of agency principles have however developed in company law as a result of specific needs that arose from the application of certain company law doctrines (for example the doctrine of constructive notice, ultra vires doctrine, doctrine of disclosure and the Turquand rule) in this field of study. An attempt is made to elucidate the contiguity of these doctrines. The common law position regarding agency was originally regulated by the Roman Dutch principle of direct agency. This was coupled with extensive regulations regarding the relationship between principal and agent. These regulations have not provided a solution to the questions regarding agency in a modern society. A very strong need for the development of South African agency law arose as a result of this. English law provided the source for the development of the South African law of agency. The result of the development is that the law of agency in South Africa has a Roman Dutch base, but is strongly influenced by English law principles in this regard. The hybridisation of the South African legal position has provided some solutions. It must however be noted that this process has also created numerous problems. The question can be posed whether the game is worth the candle. If the position regarding agency is considered in other jurisdictions as well as in the law of close corporations it is clear that the only solution seems to be that the legislature has to remedy the situation. This has however not been done in South Africa. The South African law of agency in a company context is plagued by many difficulties. Possible solutions for these problems are provided. The research has been done on a comparative basis. The legal positions in Australia, England and the USA have been selected for this purpose.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die algemene beginsels van die verteenwoordigingsreg is die fondasie waarop verteenwoordiging in ’n maatskappyregtelike verband in Suid-Afrika plaasvind. Die verteenwoordigingsreg word egter aangepas in maatskappyregtelike konteks aangesien daar unieke behoeftes in hierdie verband ontstaan het. Die uniekheid van die verteenwoordigingsreg kan toegeskryf word aan ’n aantal leerstukke (soos byvoorbeeld die leerstuk van toegerekende kennis, die ultra vires-leerstuk, die Turquand-reël en die openbaarmakingsbeginsel) wat uitsluitlik in die maatskappyereg ontwikkel het. Daar is in hierdie studie gepoog om die samehang wat daar tussen hierdie leerstukke bestaan te ondersoek. Die gemeenregtelike posisie met betrekking tot verteenwoordiging in Suid-Afrika was oorspronklik in wese die erkenning van die Romeins-Hollandse posisie aangaande direkte verteenwoordiging gekoppel aan die omvangryke stel reëls in verband met die verhouding tussen die verteenwoordiger en die prinsipaal. Die verhouding tussen prinsipaal en verteenwoordiger is slegs in breë trekke in die Romeins-Hollandse reg gereël. Daar het ’n sterk behoefte ontstaan na die ontwikkeling van die verteenwoordigingsreg in Suid-Afrika. Hierdie behoefte het tot gevolg gehad dat daar na die Engelse reg gegryp is, instede dat daar by kontinentale stelsels (wat ’n nouer verbintenis met die Romeins-Hollandse reg het) vir hulp aangeklop is. Dit het tot gevolg dat alhoewel die Suid-Afrikaanse verteenwoordigingsreg ’n Romeins-Hollandse basis het, dit sterk deur die Engelse reg beïnvloed is. Hierdie verbastering het tot die verryking van die Suid-Afrikaanse maatskappye- en verteenwoordigingsreg gelei. Daar is ongelukkig verskeie probleme ondervind en die vraag kan baie duidelik gevra word of die kool werklik die sous werd was? Indien daar na die stand van beslote korporasies gekyk word, sowel as na ander regstelsels, is dit ongelooflik dat die wetgewer nog nie aanpassings op die gebied van maatskappyverteenwoordiging aangebring het, ten einde die ernstige gebreke waaronder die Suid-Afrikaanse maatskappyereg gebuk gaan aan te suiwer nie. Daar is in hierdie ondersoek gepoog om moontlike oplossings vir die vele knelpunte in die Suid-Afrikaanse verteenwoordigingsreg in maatskappyregtelike verband voor te stel. Die ondersoek is deurgaans regsvergelykend van aard onderneem, met spesifieke aandag wat geskenk is aan die regsposisies in Engeland, Australië en die VSA.af
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectThesis (LL.D. (Mercantile Law))--University of the Free State, 2008en_ZA
dc.subjectExecutives -- Legal status, laws, etcen_ZA
dc.subjectCorporation lawen_ZA
dc.subjectComparative lawen_ZA
dc.subjectUltra vires doctrineen_ZA
dc.subjectTurquand ruleen_ZA
dc.subjectEstoppelen_ZA
dc.subjectDoctrine of disclosureen_ZA
dc.subjectDoctrine of constructive noticeen_ZA
dc.subjectAgencyen_ZA
dc.subjectRepresentationen_ZA
dc.subjectCapacity of a companyen_ZA
dc.subjectPre-incorporation contractsen_ZA
dc.subjectClose corporationen_ZA
dc.titleVerteenwoordiging in 'n Suid-Afrikaanse maatskappyregtelike verband: 'n regshistoriese en regsvergelykende ondersoekaf
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record