Browsing History by Issue Date
Now showing items 1-20 of 72
-
Emily Hobhouse en die naweë van die Anglo-Boereoorlog. 'n studie van altruisme en pasifisme
(University of the Free State, 1956-09)Afrikaans: Die besluit om 'n aspek van Emily Hobhouse se lewe en werk as proefskrif aan te bied, is deur 'n tweeledige doelstelling bepaal. Eerstens, om te verhoed dat die veelbewoë geskiedenis van hierdie groot vrouefiguur ... -
Blanke besetting en bevolkingsgroei van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 1652 tot 1960
(University of the Free State, 1968-01)Abstract not available -
Die sendingaktiwiteite van die Ned. Geref. Kerk in die Oranje-Vrystaat tot 1910
(University of the Free State, 1970)Afrikaans: Met hierdie studie is 'n poging aangewend om 'n oorsig te gee van die werk wat die N. G. Kerk in die Oranje-Vrystaat gedurende die periode 1864 tot 1910 ten opsigte van die sending binnelands sowel as buitelands ... -
Die "gesuiwerde" Nasionale Party 1935-1940
(University of the Free State, 1972)Afrikaans: Met hierdie verhandeling word gepoog om 'n uiteensetting te gee van die totstandkoming van die "Gesuiwerde" Nasionale Party en sy bestaan gedurende die jare 1934 en 1940. Ten einde die stigting van die Party na ... -
Die beheer, behandeling en lewe van die krygsgevangenes gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902
(University of the Free State, 1975)Afrikaans: Die lewe en behandeling van die Boerekrygsgevangenes van die Anglo-Boereoorlog behoort tot 'n haas onbekende hoofstuk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Daar bestaan wel enkele publikasies in die vorm van ... -
Die verhouding tussen die Nasionale party en die Suid-Afrikaanse Party, 1924-1929
(University of the Free State, 1975)Afrikaans: Die verhouding tussen die Suid-Afrikaanse Party en die Nasionale Party, 1924-1929 is van belang omrede daar tot op die huidige weinig akademiese verhandelings en proefskrifte oor hierdie periode in die ... -
Die politieke implikasies van swart verstedeliking in Suid-Afrika, 1939 - 1946
(University of the Free State, 1978-12)Die verstedeliking van die swartes het veral vanaf 1902 'n aanvang geneem en stelselmatig toegeneem totdat dit gedurende die Tweede Wêreldoorlog geweldig momentum gekry het. Met die totstandkoming van sekondêre nywerhede ... -
Pogings tot Suid-Afrikaanse gebiedsuitbreiding, 1910-1924
(University of the Free State, 1979)Afrikaans: Die pogings wat sedert Uniewording aangewend is om Suid-Afrika se gebied uit te brei, het nog weinig aandag van historici ontvang. In elk geval het geen Suid-Afrikaanse, historikus nog meer as net verbygaande ... -
Die aandeel van Ds. J. C. du Plessis in verband met 'n nasionale onderwysbeleid vir die Republiek van Suid-Afrika, met spesiale verwysing na sy werk in die I.K.K. en O.V.S.O.V.
(University of the Free State, 1979-12)Afrikaans: Die doel van die ondersoek is om die aandeel van ds. J.C. du Plessis na te vors ten opsigte van die verkryging van ‘n nasionale beleid vir die onderwys van blankes in Suid-Afrika deur spesiaal te verwys na sy ... -
'n Teoretiese en praktiese inleiding tot historiografiese annotering
(University of the Free State, 1982)Afrikaans: Historiografiese annotering is 'n belangrike onderdeel van die geskiedenis-as-wetenskap. Hoewel talle historici annotering beoefen en geannoteerde tekste in gepubliseerde vorm die lig sien, is historiografiese ... -
Die Diamond Fields Advertiser en die Suid-Afrikaanse politieke krisisse, 1896-1898
(University of the Free State, 1982)Afrikaans: Hierdie studie handel oor die Diamond Fields Advertiser se interpretasie van die Suid-Afrikaanse politieke krisisse van die jare 1896 tot 1898 wat die Anglo- Boereoorlog voorafgegaan het. Die stryd tussen ... -
Die rol van Carl Borckenhagen, redakteur van De Express, in die Oranje-Vrystaat, 1877-1888
(University of the Free State, 1985-12)Afrikaans: Carl Brockenhagen was 'n koerantredakteur en Afrikanerleier met groot invloed in die Vrystaatse Republiek gedurende die tweede helfte van die Brand-era. Hy het die sukkelende Express uitgebou tot een van die ... -
Die ontwikkelingsgeskiedenis van die Vrystaat tydens die administrateurskap van J. W. J. C. (Sand) du Plessis
(University of the Free State, 1988)Afrikaans: 'n Studie is gemaak oor die breë front van die ontwikkelingsgeskiedenis van die Vrystaat vanaf 1959 tot 1969. Uit die aard van die saak is dit 'n geweldige wye onderwerp en kon slegs dieptesnitte gemaak word ... -
Die Maleierkamp van Kimberley 1882 - 1957
(University of the Free State, 1992)English: Shortly after the discovery of the dry diggings, the London and South African Exploration Company was registered in order to acquire lands in South Africa for mining and exploring In March 1871, the London ... -
Die begrip "people's history" en die betekenis en toepassing daarvan in die Suid-Afrikaanse konteks
(University of the Free State, 1996)English: People's history as part of radical social history is part of a movement known as the "new history". The "new history" is a reaction against traditional historical writing that deals particularly with the political ... -
The origin and the development of Black nationalism in South Africa up to 1960
(University of the Free State, 1996-11)Abstract not available -
The reasons for the annexation of Lesotho 1868 a new perspective
(University of the Free State, 1998-05)The annexation of Lesotho in 1868 by Great Britain has been interpreted by previous historians in various ways. Most have emphasised the economic, humanitarian and moral factors which compelled Wadehouse to declare Basotho ... -
Environmentalism in South Africa, 1972-1992: an historical perspective
(University of the Free State, 1998-11)English: The latter half of the twentieth century has seen an unprecedented growth in humankind's concern for the natural environment and its finite capability to absorb unchecked industrial and demographic growth. This ... -
The transformation in the status of the black worker in the Free State Gold Mines, 1946-1995
(University of the Free State, 1998-11)There are many roleplayers in the transformation process of the black gold mine-worker in the South African mining industry. These include the South African government, the mining companies, the Chamber of Mines, white ...