• Login
    View Item 
    •   KovsieScholar Home
    • Law
    • Criminal and Medical Law
    • Research Articles (Criminal and Medical Law)
    • View Item
    •   KovsieScholar Home
    • Law
    • Criminal and Medical Law
    • Research Articles (Criminal and Medical Law)
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Ontwikkeling in die Amerikaanse vennootskapswetgewing: die aanspreeklikheidsbeperkte vennootskap as 'n nuwe ondernemingsvorm

    Thumbnail
    View/Open
    juridic_v26_n2_a3.pdf (47.93Kb)
    Date
    2001
    Author
    Snyman, E.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    English: The fact that American corporate law is in a constant process of development, is clear from, firstly, the revision of their normal law of partnership since 1986, and, secondly, the incorporation of the limited liability partnership (LLP). The LLP developed as a result of attempts by the insurance industry to impart liability to attorneys and auditors when savings and loan societies collapse. The idea of a partner in a law or audit firm being liable for millions of dollars, created the need to limit the vicarious liability of partners. The limited liability partnership was created to this end. By 1996, more than 40 states had accepted limited liability partnership provisions into their partnership legislation. The general principle accepted by these states, is that a LLP could limit or exclude the joint and several liabillity of some or all of the partners for some or all of the duties or liabilities of that partnership. The provisions incorporated into the Uniform Partnership Act of 1997, regarding limited liability partnerships, deal chiefly with four aspects, namely (i) the extent of the limitations of a partner's liability; (ii) the voting requirements of establishing a limited liability partnership; (iii) the effect of establishment of an LLP on the partnership agreement; and (iv) the requirements of annual registration or filing.
     
    Afrikaans: Dat die Amerikaanse ondernemingsreg in 'n voortdurende proses van ontwikkeling is, blyk uit die hersiening van die gewone vennootskapsreg sedert 1986 en die invoering van die aanspreeklikheisbeperkte vennootskap (LLP). Die LLP het ontwikkel in reaksie op die pogings van die versekeringsbedryf om prokureurs en ouditeurs aanspreeklik te hou vir spaar- en leningsverenigings wat faal. Die gedagte dat elke vennoot in 'n prokureurs- of ouditeursfirma blootgestel is aan miljoene dollars in aanspreeklikheid, het die behoefte aan 'n beperking op die middelike aanspreeklikheid van vennote laat ontstaan. Die aanspreeklikheidsbeperkte vennootskap is vir hierdie doel ontwikkel. Teen 1996 het meer as veertig state reeds aanspreeklikheidsbeperkte vennootskapsmaatreels in hul vennootskapswetgewing aanvaar. Die algemene beginsels wat deur die state aanvaar is, is dat in 'n aanspreeklikheidsbeperkte vennootskap die gesamentlike en afsonderlike aanspreeklikheid van sommige of al die vennote sal beperk of uitsluit vir sommige of al die verpligtinge en aanspreeklikhede van die vennootskap. Die bepalings wat tot die Uniform Partnership Act 1997 gevoeg is rakende aanspreeklikheidsbeperkte vennootskappe handel hoofsaaklik oor vier aspekte, naamlik (i) die omvang van die beperking op die vennoot se aanspreeklikheid; (ii) die vereistes rakende stemming om 'n aanspreeklikheidsbeperkte vennootskap op te rig; (iii) die uitwerking van die oprigting van 'n aanspreeklikheidsbeperkte vennootskap op die vennootskapsooreenkoms; en (iv) die jaarlikse registrasie of liasseringsvereiste.
     
    URI
    http://hdl.handle.net/11660/1048
    Collections
    • JJS 2001 Volume 26 Issue 2
    • Research Articles (Criminal and Medical Law)

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback
     

     

    Browse

    All of KovsieScholarCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    Statistics

    View Usage Statistics

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback