Show simple item record

dc.contributor.authorDu Plessis, J. V.
dc.date.accessioned2015-08-21T10:47:32Z
dc.date.available2015-08-21T10:47:32Z
dc.date.issued2005
dc.identifier.citationDu Plessis, J. V. (2005). Die aanspreeklikheid van die lede van'n bestuursraad en die administrateurs van aftreefondse. Journal for Juridical Science, 30(1), 52-67.en_ZA
dc.identifier.issn0258-252X (print)
dc.identifier.issn2415-0517 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1039
dc.description.abstractEnglish: The liability for the non-compliance with fiduciary and statutory duties towards a retirement fund and the members or beneficiaries of such a fund is in many ways not clear for the members of the board or the third party administrator. The question that must be answered is under which circumstances the members of the board or the third party administrator will be held liable? This question is discussed in this article with reference to the duties prescribed by law as well as the determinations made by the adjudicator. The determinations of the adjudicator, although they do not constitute binding precedent, provide clear guidelines for the circumstances under which the different parties may be held liable.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die aanspreeklikheid vir die nie-nakoming van vertrouens- en statutêre verpligtinge teenoor 'n aftreefonds en die lede of begunstigdes van so 'n fonds, is in baie opsigte nie duidelik vir die lede van die bestuursraad van 'n fonds en die administrateur nie. Die vraag wat telkens ontstaan is: wanneer kan die lede van die bestuursraad of die administrateur aanspreeklik gehou word? In hierdie artikel word hierdie vraag, met verwysing na die wetlik- voorgeskrewe verpligtinge en die vasstellings van die beregter in dié verband, onder die loep geneem. Die vasstellings van die beregter, hoewel dit geen bindende presedent vorm nie, gee inderdaad duidelike riglyne vir die omstandighede waaronder partye aanspreeklik gehou kan word.
dc.language.isoaf
dc.publisherFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.titleDie aanspreeklikheid van die lede van 'n bestuursraad en die administrateurs van aftreefondseen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record