Colditz, PaulDeacon, Jaco2015-08-192015-08-192010Colditz, P., & Deacon, J. (2010). Die statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniek. Journal for Juridical Science: Special Issue 1, 123-139.0258-252X (print)2415-0517 (online)http://hdl.handle.net/11660/940Afrikaans: ale is die stambome van volkere. Hierdie woorde onderstreep die diep gewortelde emosie en sterk standpunte oor taal. Met hierdie agtergrond en binne die raamwerk van 'n land met 11 amptelike landstale en 'n grondwetlike bedeling met fundamentele regte, is die tafel gedek vir een van die mees omstrede aspekte binne onderwys: taalbeleid binne skole.afDie statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniekArticleFaculty of Law, University of the Free State