Dreyer, Maria V.Van der Linde, Gideon Petrus2018-01-162018-01-161980-12http://hdl.handle.net/11660/7613Afrikaans: Die mikroanatomie, topografie, normale ligmikroskopie, histochemie (insluitende fluoressensie) asook ultrastruktuur van die voël (Gallus domesticus) ganglion nodosum is ondersoek in 13 klinies gesonde wit Leghorn hane. Na aanleiding van resultate is tot die gevolgtrekking gekom dat 3 tipes neurone voorkom, hoofsaaklik gebaseer op die Nissl-patroon varierend van vorm en verspreiding in die ganglion. Neurone word omring deur kerne van skedeselle met 'n GLER buisstelsel. Histochemiese data toon 'n positiewe RNA Nissl-liggaam reaksie asook noradrenalien op Nissl - liggame. Moontlike katesjolamines, serotonien en proterenhormoonkomplekse kom voor in senuvesels en neurone. Meer breë as smal gemiëlineerde senuvesels omring deur Schwannselle is teenwoordig.afVagus nerveHistochemistryAutonomic gangliaDissertation (M.Sc. (Zoology and Entomology))--University of the Free State, 1980Die mikroanatomie en histochemie van die ganglion nodosum en vagussenuwee by Gallus domesticusDissertationUniversity of the Free State