Steenkamp, J. A.Ferreira, D.Marais, Charlene2023-12-062023-12-061995http://hdl.handle.net/11660/12341Thesis (Ph.D.(Chemistry))--University of the Free State, 1995In die huidige ondersoek is nie alleen op die isolasie en karakterisering van wateroplosbare metaboliete uit rooibostee gefokus nie, maar is daar gepoog om 'n profiel van die fisiologiese aktiwiteit van sodanige verbindings daar te stel ten einde wetenskaplike stukrag te verleen aan aansprake oor die heilsame invloed van rooibostee wat reeds oor dekades heen gemaak word.afPlant metabolitesrooibos teabotanical chemistrybioorganic chemistrybiomimeticsStruktuur en sintese van metaboliete uit rooibostee (Aspalathus linearis): fisiologiese aktiwiteit en biomimetiese model vir die fermentasieprosesThesisUniversity of the Free State