Kotzé, C. J.Beyers, Christa2015-10-132015-10-132005-11http://hdl.handle.net/11660/1369English: In article 1 it became clear from the literature why adolescents are seen as a high-risk group for contracting and spreading HIV/Aids. Adolescents are seen as being in a developmental phase regarding the forming of an identity and the development of a self-esteem. Research has shown that adolescents have adequate knowledge about the virus, but they lack in skills to apply this knowledge. The Theory of Social Representations emphasize the idea that one must keep in mind the individual's own interpretations and realities when the Aids-pandemic is addressed. This article must be seen as an introduction to the other articles in this series. Article 2 attempts to understand the attitudes of teachers, the peergroup and the community towards the HIV-positive adolescent. Although the individuals involved showed empathy, few of them were prepared to take responsibilities in order to help prevent the problem. In addition to this, HIV/Aids are contracted and spread amongst adolescents because many misperceptions prevail. This article concludes that the sexual development of the adolescent should be redefined in order to curb this problem. The consequences of HIV-positive diagnosis on the adolescent are discussed in article 3. Responses of adolescents proved that they still experience stigmatization from the community, which in turn leads to, amongst other things, anxiety, depression and anger. It is concluded that to be diagnosed HIV-positive, does not necessarily lead to a change in behaviour. It is important to support these adolescents for them to be able to live their lives with dignity. In the fourth article in this series of five, attention is firstly paid to possible implications of HIV -positive diagnosis as recorded in the literature. The researcher then tried to establish what effects HIV-positive diagnosis on the adolescent have on his/her family. It proved that these families are still discriminated against and in some cases it leads to the isolation of the family. Emotional support and counselling of family members is of utmost importance when they have to take care of an adolescent diagnosed with HIV. Article 5 attempts to highlight possible strategies and solutions that could help in the prevention of HIV. Components are discussed in two phases, namely the prevention of HIV and the support to roleplayers that are affected by HIV/Aids.Afrikaans: In Artikel 1 het dit duidelik uit die literatuur geblyk waarom adolessente as risikogroep vir die opdoen en oordra van MIV/Vigs gesien word. Adolessente is steeds in ‘n ontwikkelingsfase wat betref identiteitsvorming en die ontwikkeling van die self-esteem. Navorsing toon dat die adolessent oor voldoende kennis rakende die virus beskik, maar dat die adolessent nie oor die vaardighede beskik om hulle kennis toe te pas nie. Die Teorie van Sosiale Verteenwoordiging benadruk die idee dat individue se eie interpretasies en realiteite in gedagte gehou moet word wanneer die Vigspandemie aangespreek word. Hierdie artikel moet gesien word as ‘n inleiding en voorloop tot verdure artikels in hierdie reeks. Artikel 2 poog om te begryp wat die houdings van onderwysers, die portuurgroep en die gemeenskap jeens die MIV-positiewe adolessent is. Alhoewel daar empatie bestaan teenoor die MIV-positiewe persoon, is die meerderheid betrokkenes nie bereid om die verantwoordelikheid op hulle te neem om die probleem te help bekamp nie. In aansluiting hierby speel wanpersepsies steeds ‘n groot rol in die opdoen en oordra van die virus. Uit hierdie artikel blyk dit duidelik dat die adolessent se seksuele ontwikkeling geherdefinieer moet word om hierdie probleem aan te spreek. Die uitwerking van MIV-positiewe diagnosering van adolessente op hulself word in artikel 3 aangespreek. Die response van adolessente het aangetoon dat daar steeds stigmatisering vanuit die gemeenskap voorkom wat lei tot onder andere angs, depressie en woede. Die resultate het bewys dat gedrag nie noodwendig verander wanneer adolessente met MIV gediagnoseer word nie. Ondersteuning aan hierdie persone is belangrik sodat hulle hul lewens met waardigheid aan kan pak. Die vierde artikel in hierdie reeks van vyf skenk eerstens aandag aan moontlike implikasies rakende positiewe identifisering van MIV soos vanuit die literatuur beskou. Daarna word gepoog om te bepaal wat die effek van MIV-positiewe diagnosering van die adolessent op sy/haar gesin is. Hieruit blyk dit dat die gesin steeds gebuk gaan onder diskriminasie wat in sommige gevalle lei tot isolasie van die gesin as sisteem. Emosionele ondersteuning en berading blyk belangrik te wees vir die gesin wat 'n MIV-positiewe adolessent versorg. Artikel 5 poog om moontlike oplossings en strategieë ter bekamping van MIV uit te lig. Komponente word in twee fases, naamlik voorkoming van die MIV/Vigs pandemie en ondersteuning aan rolspelers wat deur MIV/Vigs geraak word, bespreek.afThesis (Ph.D. (Psychology of Education))--University of the Free State, 2005AIDS (Disease) in adolescenceYouth -- Sexual behavior -- South AfricaHIV-positiveSexualityPeergroupBehaviour modificationSelf-esteemAdolescentsIdentityPerceptionsConsequencesDie gevolge van positiewe MIV-diagnosering by adolessente-leerdersThesisUniversity of the Free State