Venter, C. A.Beukes, R. B. I.Mudie, Mia Melinda2017-03-232017-03-232002-11http://hdl.handle.net/11660/5979English: The aim of this research was to determine which factors, according to a group of young adults, contribute to healthy family functioning and to determine how their perceptions correspond with existing literature in this respect. Qualitative research, specifically a multiple case study design was used. Snowball sampling was used to obtain 10 participants between the ages of 20 and 39. These participants responded in writing to the question: "In your opinion, what are the factors contributing to healthy family functioning?", after which individual interviews were held surrounding the same question. Analysis of the participants' responses yielded 31 themes, 14 of which were mentioned by five or more participants. These 14 themes are: the handling of conflict, misunderstandings and problems; communication; respect; religion; hierarchy; love; example setting by parents; roles and roll distribution; support and co-operation; acknowledgement towards family members; to spend time together; finances; trust; and active investment in the family. These themes were compared to the research/utterances of authoritative family therapy models and it appears that participants' responses correspond with literature surrounding factors contributing to healthy family functioning. Participants' responses also suggested new dimensions not previously indicated in literature. Suggestions were made concerning future research.Afrikaans: Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal watter faktore, volgens 'n groep jong volwassenes, bydra tot gesonde gesinsfunksionering en om vas te stel hoe hul persepsie ooreenstem met bestaande literatuur in hierdie verband. Kwalitatiewe navorsing, spesifiek 'n meervoudige gevallestudie-ontwerp is gebruik. 'n Sneeubalproef van 10 deelnemers tussen die ouderdom van 20 en 39 het skriftelik respondeer op die vraag: "Wat is volgens u mening die faktore wat bydra tot gesonde gesinsfunksionering?" Daarna is 'n individuele onderhoud met elke deelnemer oor dieselfde vraag gevoer. 'n Analise van die deelnemersresponse het 31 temas opgelewer, 14 waarvan deur vyf of meer deelnemers genoem is. Hierdie 14 temas is die hantering van konflik, misverstande, probleme en so meer; kommunikasie; respek; geloof of religie; hiƫrargie; liefde; voorbeeldstelling deur ouers; rolle en rolverdeling; ondersteuning en samewerking; erkenning aan lede; om tyd saam te bestee; finansies; vertroue en aktiewe belegging in die gesin. Die temas is in verband gebring met talle gesaghebbende gesinsterapiemodelle se uitsprake/navorsingsbevindinge in hierdie verband. Die deelnemersresponse het in 'n groot mate ooreengestem met bestaande literatuur wat betref faktore bydraend tot gesonde gesinsfunksionering. Sekere nuwe dimensies wat nie voorheen in die literatuur aangespreek is nie, was ook deur deelnemers aangedui. Aanbevelings is gemaak vir toekomstige navorsing.afYoung adultsFamilyFamily functioningHealthy familiesNormal familiesFamily therapy modelsResearch on family functioningFamily assessmentFamilies -- ResearchParents -- Family relationshipsYoung adults -- Family relationshipsDissertation (M.A. (Clinical Psychology))--University of the Free State, 2002Jong volwassenes se persepsies van gesonde gesinsfunksioneringDissertationUniversity of the Free State