Keevy, I.2015-08-192015-08-192009-06Keevy, I. (2009). The Constitutional Court and ubuntu's "inseparable trinity". Journal for Juridical Science, 34(1), 61-88.0258-252X (print)2415-0517 (online)http://hdl.handle.net/11660/966English: The purpose of this article is to deconstruct the Constitutional Court's definitions of ubuntu as humanness, group solidarity, umuntu ngumuntu ngabantu, personhood and a moral philosophy. It is submitted that the philosophy of ubuntu or ethnophilosophy represents a religious worldview as it is inseparable from African Religion and the African spirit world. It is argued that the advocating of ubuntu's shared beliefs and values by South African courts and the state is to the detriment of other religious philosophies as it violates section 15(1) of the Constitution and constitutes unfair discrimination.Afrikaans: Die oogmerk van hierdie artikel is om die Grondwetlike Hof se definisies van ubuntu as medemenslikheid, groepsolidariteit, umuntu ngumuntu ngabantu, menswees, en 'n morele filosofie te dekonstrueer. Dit word aan die hand gedoen dat die filosofie van ubuntu of etnofilosofie 'n godsdienstige filosofie verteenwoordig aangesien dit onskeidbaar is van die Afrika Geloof en Afrika geesteswêreld. Dit word geargumenteer dat Suid-Afrikaanse howe en die staat se verkondiging van ubuntu oortuigings en waardes tot nadeel is van ander godsdienstige filosofieë aangesien dit artikel 15(1) van die Grondwet skend en onbillike diskriminasie daarstel.enThe Constitutional Court and ubuntu's "inseparable trinity"ArticleFaculty of Law, University of the Free State