Kruger, H. B.Oosthuizen, H.2015-08-212015-08-212001Kruger, H. B., & Oosthuizen, H. (2001). Die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998: enkele aspekte oor die praktiese werking daarvan. Journal for Juridical Science, 26(3), 78-96.0258-252X (print)2415-0517 (online)http://hdl.handle.net/11660/1053English: To combat crime and especially serious crime by gangs, racketeers, syndicates and druglords, witnesses who are willing to testify against these criminals, must be protected efficiently. To address this problem the South African legislature amended the Criminal Procedure Act 51 of 1977 and enacted the Witness Protection Act 112 of 1998 to create a witness protection program. This program aims at protecting witnesses whose lives are endangered because of their willingness to give evidence in criminal court cases and other specified proceedings. Certain aspects concerning the practical functioning of the Witness Protection Act 112 of 1998 are discussed as well as the obstacles encountered and the positive contribution of the Act.Afrikaans: Misdaad en veral ernstige misdaad deur bendes, rampokkers, sindikate en dwelmbase kan slegs doeltreffend bekamp word indien getuies wat bereid is om teen hierdie gevaarlike elemente te getuig, effektief beskerm word. die Suid-Afrikaanse wetgewer het hierdie probleem aangespreek deur die wysiging van die Strafproseswet 51 van 1977 en die daarstelling van die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998, waardeur 'n getuiebeskermingsprogram geskep is. die doel van hierdie program is om getuies te beskerm wat bedreig word omdat hulle bereid is om te getuig in strafsake en ander gespesifiseerde verrigtinge. Enkele aspekte aangaande die werking van die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998, die knelpunte wat ondervind word asook die positiewe bydrae van die Wet word hieronder bespreek.afDie Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998: enkele aspekte oor die praktiese werking daarvanArticleFaculty of Law, University of the Free State