Suy, Erik2015-08-212015-08-212001-12Suy, E. (2001). Some unfinished new thoughts on unilateral acts of states as a source of international law. Journal for Juridical Science, 26(3), 1-11.0258-252X (print)2415-0517 (online)http://hdl.handle.net/11660/1050English: The unilateral acts of states in the form of a declaration concerning a legal or factual situation may create legal obligations for the state making the declaration when made with the intent to be bound. In such circumstances the intention confers on the declaration the character of a legal undertaking by the state to act in accordance with the undertaking. In this article the author revisits the hitherto restrictive definitions of the unilateral act as a source of international law in view of changed practices brought about by the progressive development and codification of the law of treaties.Afrikaans: Die eensydige handeling van 'n staat in die vorm van 'n verklaring oor 'n juridiese of feitlike aangeleentheid kan verpligtinge vir die staat wat die verklaring maak, meebring, indien dit gedoen is met die bedoeling om bindende werking te hĂȘ. In sulke omstandighede het die bedoeling die effek dat die verkaring die karakter van 'n bindende onderneming deur die staat om in ooreenstemming daarmee te handel, aanneem. In hierdie artikel heroorweeg die outeur die tot dusver restriktiewe definisies van 'n eensydige handeling as 'n bron van die internasionale reg in die lig van veranderde praktyke meegebring deur die progressiewe ontwikkeling en kodifikasie van die internasionale verdragsreg.enSome unfinished new thoughts on unilateral acts of states as a source of international lawArticleFaculty of Law, University of the Free State