Cochrane, Neil2017-08-232017-08-232008Cochrane, N. (2008). Die swart Afrikaanse vroueskrywer (1995-2007): nog steeds'n literêre minderheid binne'n demokratiese bestel? Acta Academica, 40(1)14*7+14*6, 31-51.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6634English: During the last decade of the twentieth century, two novels by black Afrikaans women writers, Frieda Gygenaar and E K M Dido, were published by mainstream publishers. Since then, the position of black women writers within the Afrikaans literary system has improved significantly. This article investigates the literary production of black Afrikaans women writers over the last twelve years, providing a quantitative and descriptive overview of their literary output. It also discusses the important challenges facing contemporary black Afrikaans women writers: limitations in terms of thematic variety and multidimensional perspectives as well as the lack of literary role-models, a tradition and canonical status. Finally, certain conclusions are drawn about the current and future literary status of black Afrikaans women writers.Afrikaans: Gedurende die laaste dekade van die twintigste eeu word die eerste romans deur twee swart Afrikaanse vroueskrywers, Frieda Gygenaar en E K M Dido gepubliseer. Sedertdien verwerf swart Afrikaanse vroueskrywers ’n toenemend sterker posisie binne die Afrikaanse literêre sisteem. Die artikel ondersoek die literêre produksie van swart Afrikaanse vroueskrywers oor die afgelope twaalf jaar deur ’n kwantitatiewe en deskriptiewe bestekopname te bied van hul literêre produksie. Belangrike uitdagings waarvoor die swart Afrikaanse vroueskrywers tans te staan kom, word bespreek — beperkings betreffende tematiek en multidimensionele perspektiewe en ’n gebrek aan literêre rolmodelle, tradisie en gekanoniseerde status. Laastens sal tot sekere gevolgtrekkings gekom word rakende die huidige en toekomstige literêre status van swart Afrikaanse vroueskrywers.afWomen writersBlack Afrikaans women writersLiterary productionLiterary statusDie swart Afrikaanse vroueskrywer (1995-2007): nog steeds ’n literêre minderheid binne ’n demokratiese bestel?ArticleUniversity of the Free State