Knobloch, Hans-Jorg2019-08-052019-08-051999Knobloch, H. (1999). Images of European youth at the turn of the century as reflected in the autobiographies of three Jewish writers: Arthur Schnitzler, Stefan Zweig and Ernst Toller. Acta Academica, 31(2), 47-62.2415-0479 (online)0587-2405 (print)http://hdl.handle.net/11660/10252Afrikaans: In hierdie artikel word aan die hand van die outobiografieë van drie Duitstalige outeurs 'n beeld van die Europese jeug van 'n eeu gelede weergegee. Drie temas word ondersoek: ouerhuis en skool, liefde en seksualiteit asook politiek en gemeenskap. Dit blyk dat die jeug van toentertyd nie gelukkiger was as die jeug van vandag nie. Op die gebied van opvoeding is die klem meer op strengheid as op toegeneentheid geplaas, in die skool meer op drilwerk as op bevordering van die intellek. Die eerste liefdesavonture het wel nog die opwinding van die misterieuse gehad, maar is deur (seksuele) skynheiligheid en vrees vir sifilis bederf. Die meeste jeugdiges het ten minste nog in 'n veilige wêreld opgegroei, maar selfs die is ten einde van die negentiende eeu deur toenemende nasionalisme en antisemitisme oorskadu.enGerman authorsEuropean youthHome and schoolLove and sexualityPolitics and communityImages of European youth at the turn of the century as reflected in the autobiographies of three Jewish writers: Arthur Schnitzler, Stefan Zweig and Ernst TollerArticleUniversity of the Free State