Fokkens, AndriesVisser, Deon2017-09-062017-09-062003Fokkens, A., & Visser, D. (2003). Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922. Acta Academica, 35(1), 124-153.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6789English: Wage and labour disputes between the Chamber of Mines and white unionised workers on the Rand led to an industrial strike in March 1922. Negotiations failed and militant strikers attacked several police stations on the Rand. The Government proclaimed martial law and mobilised the Union Defence Forces to restore law and order. The Union Defence Forces, assisted by the South African Police, launched a series of military operations against the strike commandos. Although these were mainly infantry operations, artillery and air power also played a vital role in suppressing the unrest quickly and with minimal losses on both sides.Afrikaans: Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedigingsmag gemobiliseer om wet en orde te herstel. Die Unieverdedigingsmag, bygestaan deur die SuidAfrikaanse Polisie, het verskeie militêre operasies teen die stakerkommando’s geloods. Alhoewel dit meestal infanterie-operasies was, het artillerie en lugkrag ook ’n beslissende rol gespeel om die onrus vinnig en met die minimum lewensverlies te onderdruk.afUnion Defence ForcesIndustrial strike, 1922Wage disputesLabour disputesChamber of MinesDie rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922ArticleUniversity of the Free State