Van Schoor, M. C. E.Van Rensburg, Abraham Paul Janse2024-05-232024-05-231964http://hdl.handle.net/11660/12540Thesis (Ph.D. (History))--University of the Free State, 1964Gedurende Mei 1965 het daar in Die Huisgenoot uit die pen van dr. D.W. Krüger twee geïnspireerde artikels oor die heroïese verset van die Afrikaner¹ teen Brittanje gedurende die Anglo-Boereoorlog verskyn. Hierdie grootse siening van 'n deel van die heldeverlede van die Afrikanervolk het vir my as spoorslag gedien om vas te stel hoe hierdie helde helde van die slagveld en konsentrasiekampe ná die oorlog die daaglikse lewenstryd hervat en voortgesit het. Die studie is ook aangepak omdat, naas die Anglo-Boereoorlog, wat a¹ so dikwels as navorsingsprojek gedien het, die ekonomiese aspek van die Afrikaner se herstel in hierdie tydoerk nog nooit in al sy geledinge in oënskou geneem is nie. 𝗩𝗘𝗥𝗪𝗬𝗦 𝗡𝗔 𝗗𝗜𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗚𝗘𝗛𝗘𝗚𝗧𝗘 𝗗𝗢𝗞𝗨𝗠𝗘𝗡𝗧 𝗩𝗜𝗥 '𝗡 𝗩𝗢𝗟𝗟𝗘𝗗𝗜𝗚𝗘 𝗢𝗣𝗦𝗢𝗠𝗠𝗜𝗡𝗚!afDie ekonomiese herstel van die Afrikaner in die Oranjerivier-Kolonie 1902-1907ThesisUniversity of the Free State