Verster, Pieter2018-01-312018-01-312017Verster, P. (2017).Jesus Christus, seun van God, is ons versoening. http://dx.doi.org/10.18820/9781928424116978-1-928424-10-9 (print)978-1-928424-11-6 (electronic)http://dx.doi.org/10.18820/9781928424116http://hdl.handle.net/11660/7750This publication is available from AFRICAN SUN MeDIA: http://dx.doi.org/10.18820/9781928424116In Jesus Christus, Seun van God, ίs ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. - Dr Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van PretoriaafCatholicismChristianityAfricaDarwinismNeo-DarwinismReligionHumanismIslamCapitilismChurchesColonialismPost-colonialismPost-modernismReformationReconciliationRevolutionUniversalismSinTruthScienceWisdomJesus Christus, seun van God, is ons versoening: 'n missionêre ChristologieBookSUN MeDIA Bloemfontein and the Author