Henning, J. J.Wessels, B. A.De Bruin, Jan Hendrik2018-10-182018-10-182010-11http://hdl.handle.net/11660/9399English: This study investigates the surrender of the conventional forces of the Orange Free State (OFS) to the British forces on the so" July 1900. The surrender might signify the end of the existence of the OFS as a state, and implied that the British forces had successfully conquered the OFS. The study provides a legal historical perspective on the events that led to the surrender, the surrender itself and its consequences. The study further explores allegations of high treason, as well as other crimes committed, and allegations of illegal acts with regard to the surrender.Afrikaans: Hierdie studie handel met die oorgawe van die konvensionele magte van die Oranje-Vrystaat (OVS) aan die Britse magte op 30 Julie 1900. Die oorgawe mag moontlik die einde van die bestaan van die OVS as staatkundige entiteit beteken deurdat daar geargumenteer kan word dat daar in hierdie tyd aan die vereistes vir verowering voldoen is. Die studie handel uit 'n regshistoriese perspektief met die gebeure aanleidend tot die oorgawe, die oorgawe as sodanig en die gevolge daarvan. Daar word voorts ook in die studie gehandel met beweringe van hoogverraad en ander misdade in die aanloop tot die oorgawe, sowel as bewerings van onwettige handelinge voortspruitend uit die oorgawe.enMilitary law -- South AfricaSouth African War, 1899-1902Civil-military relations -- South AfricaSouth Africa -- Military policyThesis (LL.D. (Roman Law, Legal History and Comparative Law))--University of the Free State, 2010'n Regshistoriese studie van die finale oorgawe van die Oranje-Vrystaat se konvensionele magte gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902)DissertationUniversity of the Free State